Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Moonshine on Whiskey Creek - Vervet Forest Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moonshine on Whiskey Creek - Vervet Forest Cabin is in die hartjie van die Tuinroete. Die perseel beslaan 14 hektaar ongerepte inheemse woud en is 14 km vanaf Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die houthuisie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n stort. Beide die hoofslaapkamer en die sitarea lei na die groot, privaat dek.

Die leefarea en kombuis het 'n oopplan-uitleg, en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n houtkaggel in. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Daar is 'n sprankelende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae te geniet, 'n speelarea vir kinders, en 'n 45-minute staptog wat gaste na 'n pragtige bergpoel lei waar hulle kan swem en piekniek hou. Daar is 'n magdom besienswaardighede en aktiwiteite naby, wat die verblyf ideaal maak vir 'n wegbreek vir familie of vriende.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moonshine on Whiskey Creek - Vervet Forest Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 293, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0da7c3489bd4aaeb0191ff919bef4bc46140e4cf2884687e008736c1b8c34a18b933b2e4a218495642b27d397699808dba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Farm 293 Plettenberg Bay 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.967793684046 23.443188419639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789