Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morgenzon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eloïse Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Morgenzon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Estelle C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C

Sien uit om weer te gaan.

Baie lekker gebly. Pragtige huis. Alles en meer wat jy nodig het, en Eloise is 'n ongelooflike gasvrou.

Kerryn R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerryn R

Out of this world! Highly recommended.

We had the most incredible stay! The house was so clean and welcoming. The host made sure every little detail was perfect! We will definitely be back! We thoroughly enjoyed the extra chocolates and fruit, etc., that added a special touch. Thank you for an unforgettable experience.

Denise W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise W

Beautiful, enjoyable, relaxing and peaceful.

We really enjoyed our stay at Morgenzon. It was beautiful and comfortable. Our host was friendly and welcoming. We had lots of fun in the pool. Clarens was awesome.

Suzette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Onvergeetlike kuier in 'n pragtige huis gesellig ingerig.

Ons het in Julie 2023 in Morgenzon huis in Clarens oorgeslaap en was dit nou 'n lekkeslaap! Dit is die eerste keer wat ons in 'n plek oorbly wat huis weg van die huis werklik raak beskryf. Morgenzon het al die geriewe en toerusting wat jy by die huis het en nog meer. Werklik volledig toegerus. Gesellig, warm en skoon. Eloise het uit haar pad gegaan om ons gemaklik en welkom te laat voel. Alles is skoon en netjies en smaakvol gemeubileer. Skoonmaak van die huis is by die prys ingesluit en Agnes is waarlik 'n aanwins vir Morgenzon. Ek kan met toe-oë enigiemand aanbeveel om by Morgenzon te bespreek. Baie dankie Eloise vir al die ekstras om ons gemaklik en tuis te laat voel. Ons sal beslis weer in die toekoms by Morgenzon bespreek.

Kayleah S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleah S

Great place.

We enjoyed our time at Morgenzon. Safe, neat, and well thought out. Great and friendly host. The walk to town was a good distance, not too far away but just far away enough to miss the hustle and bustle. Overall we had a lovely stay.

Coenraad V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V

Morgenzon is 'n lieflike huis om in te bly. Eloise en Albert gaan uit hulle pad uit om jou tuis en welkom te laat voel.

Mogenzon is gerieflike huis met alles wat jy noodig het om 'n heerlike verblyf in Clarens te geniet. Die eienaar het die ekstra myl geloop en my vroegtydig laat weet en uit haar pad gegaan om my inligting te deel tov die weertoestande, beurtkragskedule en 'n lys van eentplekke en vele meer.

Gemma R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gemma R

Beautifully appointed accommodation. Easy access to the main shopping centre.

Eloise was such a friendly host. Loved the "welcome goodies".

Gloria B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria B

Our family had a lovely 7 day stay at Morgenzon in Clarens.

The house is very comfortable and fully equipped with everything you could need. The house was serviced daily which was very helpful. A dishwasher would have been useful, but not essential since the house is serviced. The hosts were very friendly and spoiled us with delicious rusks, which we thoroughly enjoyed. The pool was lovely too.

Kobie G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie G

Salige sielerus in 'n silwerskoon en volledig toegeruste huis omring met pragtige natuurskoon.

Ons het Morgenzon as 'n huis vol sorgsaamheid, liefde en omgee ervaar. Die ligging is perfek - stapafstand van die besigheidsentra maar in 'n rustige en stil woonbuurt waar net die natuurgeluide hoorbaar is. Die uitsig vanaf die balkon van die hoofslaapkamer is pragtig.

Anton R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R

Baie mooi en luukse huis met werklik alles wat jy nodig het.

Albert en Eloise was lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir julle vriendelike hulp!

Welma L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma L

Absolutely fantastic.

The guests were amazing and really made us feel welcome - thanks for the Easter eggs.

Jolanda P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda P

Baie luuks, goed toegerus en fantastiese gasvryheid. Ons sal enige iemand aanbeveel.

Dit was 'n heerlike kuier in a baie luukse en goed toegerusde huis. Die gasvrou het aan alles gedink. Baie skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar bespreek.

Marlon D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon D

Complete relaxation in the heart of Clarens.

The house was stunning and well appointed. The host /owner made it all the better though. She and her hubby we just amazing and always available when required. I would highly recommend it to anyone visiting the town of Clarens.

Morgenzon se terugvoer

A million thanks for your great review, Marlon. It really is very much appreciated and we hope you will stay with us again.
Regards,
Eloise.

Morgenzon
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naauwpoortstraat 444/1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348214ade3b375c90030ac0f7e7bc9649884a7afb50f54414157666e026189db05d4624855eabc7555a46401946e1ef342b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 444/1 Naauwpoort Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510193417949 28.420647529198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang