Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Morning Glory Cottages

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Deidre M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons was vriendelik gegroet en die omgewing was natuurskoon. Dit was regtig 'n baie lekker een aand stop gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren V
1 nag
5.0
Jan 2025

Lovely. Had a lovely overnight stay, service was very good and all the little details had been thought of which was a nice touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adre V
1 nag
5.0
Des 2024

Gemaklik met baie 'diep asemhaal' oomblikke. Lieflike plek en uitstekende ligging. Die diens was so goed en die aandag aan detail besonders. Lynette en haar span weet hoe om dinge te doen. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Luxurious and comfortable stay. One of the best stays we've had. Every detail was thought of and luxury was provided. Outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfekte verblyf. Die atmosfeer, die diens en kos was perfek. Sal definitief weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Soos bo. Baie lekker gebly. Kos is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amori E
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Mooi, rustig en lekker. Dankie vir jou gasvryheid - dit was ongelooflik lekker by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Convenient and comfortable overnight spot. We were looking for a convenient farm stay on route to our destination with food provided, and Morning Glory met all these requirements. We really enjoyed the braai packs, which included two salads and freshly made bread. The cottage was comfortable and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtige gastehuis. Lynette het ons baie welkom laat voel. Die aandete was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ongelooflik fantasties! Ongelooflike verblyf. Netjies, pragtige uitsigte en Lynette, die bestuurder, is baie bekwaam en behulpsaam. Sal definitief die verblyf weer bespreek. Kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gelykfontein Stud, R58, Karoo, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiWXI5J9yHMTnLTiga0tHMb56HClT6SGnPXl9EnATfPKDu8uyA0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 173 5 1 5 Gelykfontein Stud, R58 Karoo 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.757447015232 25.714559669975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789