Morton Manor
Beskrywing
Hierdie kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat patio in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let dat die swembad tussen 10 Oktober en 15 November 2024 buite werking sal wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Moderne en stylvolle kothuis. Gehalte-afwerkings in die kothuis en dit is 95 m² groot. Daar is oorgenoeg kasspasie. Dit is ideaal vir 'n paartjie en dit het 'n groot slaapkamer en sitkamer/studeerkamer. Daar is asemrowende uitsigte van die Hottentotsberge en wingerde. Platskerm-TV met DStv, gratis WiFi en 'n ruim en oopplan-leefarea met blindings en gordyne. Die kombuis het graniettoonbanke, 'n yskas, en stoof. Die badkamer het 'n stort. Franse deure lewi na 'n privaat patio. Die sekuriteitshek het afstandbeheer en daar is elektriese heinings asook diefwering en Trellidoors. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Gaste kan die hoofhuis se geriewe gebruik soos die sonterras en die Italiaanse Tuin. Braaigeriewe kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Daaglikse skoonmaakdiens, gratis toiletware, handdoeke, ens. Gebruik van 'n groot swembad. Loop op die eiendom rond, veral in die privaat Italiaanse tuin. Braaigeriewe op versoek.
Huisreëls
Let dat die swembad tussen 10 Oktober en 15 November 2024 buite werking sal wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse dubbelkamer het sy eie ingang via 'n trap buite en 'n privaat balkon met die mooiste uitsig oor Tafelberg, Helderberge, die stad en Valsbaai. Die woonstel het lugversorging, 1 ekstra-lengte dubbelbed met 'n muskietnet, lessenaar en volledig toegeruste kombuisie en eetkamer. Die privaat badkamer het gratis toiletware. Daar is net 'n stort. Wasserydienste is 'n opsionele ekstra en die kamer word elke oggend gratis skoongemaak. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en daar is 'n stoof, yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en komplimentêre skoonmaakmiddels. Daar is gemaklike stoele en 'n bank in die sitkamer met 'n groot platskerm-TV en DStv en gratis WiFi. Die sitarea lei na die privaat balkon wat oor die tuin, swembad, berge en wingerde uitkyk. Geniet 'n koppie tee of teug aan 'n glasie wyn op die gemaklike buitestoele op die balkon of die herehuis se terras. Jy kan selfs in die Italiaanse tuin ontspan. Braaigeriewe kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Daaglikse skoonmaakdiens, gratis toiletware, handdoeke, ens. Gebruik van 'n groot swembad. Loop op die eiendom rond, veral in die privaat Italiaanse tuin. Braaigeriewe op versoek.
Huisreëls
Let dat die swembad tussen 10 Oktober en 15 November 2024 buite werking sal wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met lugversorging en 'n koninggrootte-bed asook direkte toegang tot die stoep. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, wasmasjien, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe kan op versoek voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat die swembad tussen 10 Oktober en 15 November 2024 buite werking sal wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morton Manor @ Schapenberg Farm, Einde van Via Appia-weg, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang