Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morton Manor

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suzanne G
1 nag
5.0
Okt 2024

Absolute tranquility. "Absolute tranquility" - het so bederf gevoel met die mooiste dekor, stylvol, gerieflik, mooiste uitsig - kwaliteit linne en heerlike bed. As gasvrou meer as akkommoderend en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marion
Morton Manor
Baie dankie vir daardie mooi review. Kom weer terug. Marion

André D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Onspannend sorgvrye bederf, presies waarna ons gesoek het. Baie aangename verblyf. Vriendelike en gasvrye gasvrou. Plek is gerieflik uitgerus. Pragtige praktiese dekor. Tuin goed onderhou met 'n lieflike uitsig oor die Helderberg. Plek goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Uitstekended verblyf. Marion is 'n uistekende gasvrou. Perfekte veblyf vir gesinne ook. Rustig en veilig. Baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marion
Morton Manor
Thank you for the nice review. I always try my best.

Marie Elisabeth G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Everything perfect. My husband and I stayed 2 month in the cottage. Marion, the owner, was a perfect host, very helpful and always ready to give some tips. We’ll surely come back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ron D
1 nag
5.0
Mrt 2022

Heerlike ruim, uitstekend ingerigte eenheid met pragtige uitsig op boorde, wingerde en natuur. Ek is baie vriendelik deur Marion ontvang en sy het gedurende my verblyf gereeld kontak gemaak om te verseker dat alles in orde is. Die eenheid is besonder ruim en baie smaakvol ingerig met 'n volledige toegeruste kombuis met kwaliteit toerusting. Die eenheid het 'n private ingang en bied 'n heerlike verblyf in die natuur terwyl dit gerieflik naby winkels en restaurante is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarojini N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Exquisite! Marion, our host, was superb. I was getting married after three COVID postponements, and was using the space as a dress-up suite. She went out of her way to get extra mirrors for my bridal party, allowed us to use all the outdoor spaces for photographs, and also provided bubbly! I would highly recommend this beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasti M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Fantasties. Beste verblyf en gasvryheid ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2017

Asemrowende uitsigte, gerieflike ruim verblyf, vriendelike en behulpsame gasvrou, heerlike swembad, oulike honde, alles was perfek! Die herehuis is pragtig en die kamer waarin ons gebly het was heerlik ruim en ingerig met alles wat ons nodig gehad het of wou hê. Die uitsigte oor Valsbaai en die Helderberg is asemrowend, en die landgoed is lekker naby aan aantreklikhede soos Vergelegen en Morgenster. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en ons het amper vir Lucy die hond saamgevat huis toe! Dit was 'n heerlike verblyf en ons sal graag weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morton Manor @ Schapenberg Farm, Einde van Via Appia-weg, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8771621890a58719070babdd9bd1dea770279348e7cb8ddebca071f470a458f582afb99715b69a33bf01b56acb6005c35472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Morton Manor @ Schapenberg Farm End of Via Appia Road, Rome Glen 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.086842 18.870548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang