Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mosselberg on Grotto Beach

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Salome V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2017

Juweel in Hermanus! Ons het een nag oorgebly - die kamer was ruim skoon en pragtig afgerond. Daar word baie aandag aan detail gegee en die ontbyt was heerlik! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Mosselberg on Grotto Beach
Beste Salome, Baie dankie. Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie by Mosselberg geniet. Ons hoop om julle weer te kan verwelkom sodra julle weer in Hermanus is Groete, Linda

Liesel V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2015

Awesome! Alles was werklik eksie-perfeksie en ek het HEERLIK gebly. Ek sal dit enige dag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Mosselberg on Grotto Beach
Geagte Liesel Dit was net 'n plesier om jou by Mosselberg on Grotto Beach te verwelkom! Kontak ons gerus vir enige navrae vorentoe. Dankie vir die terugvoering en hoop ons sien jou in die nabye toekoms weer. Groete Linda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R4 810
R4 810 R3 207
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 810
R4 810 R3 207
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 253A, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhYTJhZDFiLTA3NGUtNGY2NC1hZTIwLTBjMDQ1ZDkxZTdmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 810 nouVanaf R3 207 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 253A 10th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.413415459178 19.29259032011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang