Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Lights

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Magrieta K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Excellent. I can say with a big smile on my face it was excellent, very happy! I will definitely be coming again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaida H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

It was amazing; the beds were soft and comfy. Very calm and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tougeedah D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Extremely pleased and will definitely be returning with my girls. We enjoyed the stay tremendously and the host was very helpful, friendly and accommodating, the place was clean and well-maintained. Best experience, you never disappoint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nasreen J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Love this flat. Beautiful and neat. Great location. Near beaches and shops. Beautiful and lovely place. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Enjoyable and relaxing. Comfortable and cosy. Great views and close to shops and beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ricardo R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Feb 2025

Unpleasant experience. Unpleasant experience that I would not refer to anybody. The host was unprofessional and cold and had no empathy. The outside of the complex is dirty and the neighbours are nosy. I will never go there again and wasted my money. The host should learn to be more professional and treat her guests with respect and integrity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Kezelle
Mountain Lights
Beste Ricardo, Baie dankie dat jy uitgereik het en die situasie erken het. Ongelukkig was die steurnis ‘n gevolg van die gaste wat jy uitgenooi het, en as die verantwoordelike persoon vir die bespreking, val dit onder jou verantwoordelikheid. Ter herinnering, hier is jou boodskap aan ons: "Ek wil graag om verskoning vra vir wat by julle plek gebeur het. Die mense wat ons genooi het, was regtig buite beheer en dinge was buite my beheer. Ek vra nederig om verskoning aan jou en jou man. Dit is die eerste keer wat ek hulle genooi het, en dit sal die laaste wees." Ons verstaan dat onverwagte situasies kan voorkom, en ons het ekstra stappe geneem om te verseker dat die klag nie van jou breekskadedeposito afgetrek word nie. Ons reëls en regulasies dui egter duidelik aan dat gaste verantwoordelik is vir hul genooides, en ons versoek vriendelik dat jy dit in ag neem vir toekomstige besprekings. Ons hoop dat hierdie situasie ‘n leersame ervaring is en moedig jou aan om versigtig te wees wanneer jy mense uitnooi om soortgelyke probleme in die toekoms te vermy.

Balungile M
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Feb 2025

Their beds are weak, like toddlers must sleep on them. It was okay. Never going back though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Nelda T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beautiful place. We were four ladies. Spacious, immaculately clean rooms, with a stunning view from the lounge. I will definitely recommend Mountain Lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Kuier was lekker net baie koud gekry. Verblyf was goed. Lekker rustig en privaat. Die beddegoed moet aangepas word. Die duvet is baie dun vir die dubbelbed, dit maak 'n lekker dik mikrofiber inner nodig omdat dit nou winter is. Asook komberse moet vervang word, nie throws nie, dus vir die somer. Julle kan mos die prys verhoog in die winter om die winteraanpassing te doen. Braai maak 'n afdak wat ons nie te veel groen kon braai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kezelle
Mountain Lights
Yolanda, baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie jammer om te hoor dat die elektriese warm komberse op die beddens nie warm genoeg was nie. Ons sal definitief die idee oor 'n afdak vir die toekoms oorweeg. Dit is egter ongelukkig nie so maklik om sommer net 'n afdak te bou in 'n kompleks nie, daar is 'n hele proses vir goedkeuring. Ons hoop om julle weer te sien.

David Matome L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

I will definitely visit again. Mountain Light is the best guy. I encourage all to visit this place. Less than 500m to the beach, nice sea view and mountain. The unit has everything. Thank you for hosting us, we really enjoyed. The deposit doesn't even take a day to reflect in your bank account.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kezelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariners Place 48, La Casa Apartments 20, Gordonsbaai, 714, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8547be03c4311ba805f2c207f2f20a2972ba1c4cdc343ed1857294e9b79c558baae7fdb2d7b13a5e22fdcce8a2f1ab63ccce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 48 Mariners Place 20 La Casa Apartments 714 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.152866817708 18.877290487289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang