Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Splendour Eco-Resort Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 480 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1389, D19, Cathkin Vallei, Cathkinpark, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain Splendor Eco-Resort is 'n oord wat deur familie besit en bestuur word. Dit is op 'n rustige plaas geleë en bied uitstekende kampeer- en karavaanstaanplekke. Hierdie oord is in die skouspelagtige Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge geleë en spog met 'n fantastiese uitsig op die majestueuse pieke.

Die kampeer- en karavaanstaanplekke het slaapplek vir 8 gaste en 60 kampeerplekke is beskikbaar. Al die kampeer- of karavaanstaanplekke is ruim en is op 'n gelyke stuk gras of grond. Die staanplekke is in die skaduwee en elkeen het sy eie braai en elektriese punt. Hierdie staanplekke het toegang tot gemeenskaplike wasgeriewe, 'n vrieskas, asook 'n winkel wat gas en vuurmaakhout verkoop. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe wat warm water, 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die verblyf sluit ook 'n speelarea, swembad, tennis- en vlugbalbane, veerpyltjieborde en tafeltennis in. Kinders sal ook die plaasdiere geniet en daar is ook piekniekplekke, staproetes en 'n natuurlike swembad by die rivier. Die verblyf het addisionele eenhede op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Su Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas 1389, D19, Cathkin Vallei, Cathkinpark, 3340, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 480 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1389, D19, Cathkin Vallei, Cathkinpark, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d569edd5c91042acff026136974ba58dd47271045e83f42d4cedd9762d05d1d1b3f2c4133dd5064129bedf51dcee29f3539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense Farm 1389, D19 Cathkin Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.014749172789 29.461539046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem