Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Splendour Eco-Resort

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Absoluuut puik. Uitstekende oord en die verblyf was een van die lekkerste bestemmings nog. Mense op die oord is baie vriendelik en behulpsaam en daar is absoluut niks waaroor mens kan kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Su
Mountain Splendour Eco-Resort
Ons is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Gerrit D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Great place, but loud people. The area is beautiful and we enjoyed the mountain biking trails, but had a big problem with a loud girls school that stayed there for two nights. At least they stopped screaming and singing at 20:00. Finally they left, but then we had very loud neighbors next to us that played music and partied till midnight. So don't go there expecting a quiet and relaxing stay when there are people like that around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Su
Mountain Splendour Eco-Resort
We are glad that you enjoyed the mountain biking trails and the beautiful area. We are sorry to hear that the school girls annoyed you, as we were not made aware that they were making too much noise. We got compliments after their stay from other guests on how well behaved the group was. We always tend to complain immediately to make sure that you have an enjoyable and comfortable stay. But if management or night staff are not informed about problems and complaints, we cannot actually tend to them. You can expect a quiet and relaxing stay, as we will assist if we are informed about a problem like this.

Marle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtige park. Mountain Splendour het my stoutste verwagtinge oortref. Wat 'n mooie park, met lekker groot staanplekke en die lieflikste badkamers. Ons was in die bevoorregte posisie om 'n buite staanplek te hê met 'n lieflike uitsig. Ons gaan definitief weer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninon S
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Veilige en pragtige omgewing om te kamp. Mooi plek om te kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lekker oorslaap, mooi omgewing en netjiese huis. Die swembad was groot pret. Lekker bederf met die sjerrie en popcorn. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Amazing mountain breakaway. This is an amazing place, multiple option to choose from for the stay. Camping, safari tents or cabins. Camping bathrooms are very beautiful and neat, with also enough showers and toilets. Nice swimming pool and a bunch of activities to do, like tennis, table tennis, pool, mountain biking or just hiking. The hosts are super friendly and always there to help. The resort itself is very beautiful and a nice place for families with a lot to do for the children. We will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Die langnaweek in so 'n rustige, mooi omgewing net wat ons nodig gehad het. Rustige, netjiese, gerieflike kampplek met uitstekende geriewe. Die asemrowende natuurskoon is 'n groot bonus. Vir die wat hou om te verken is daar baie om te sien en doen in die omgewing. Heelwat interessante eetplekkies, 'n paar winkels vir aankope indien nodig, staproetes en dan die berge. Baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Divan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Baie lekker tyd en plek. Dit was heerlik. Die boomryke terrein is fantasties en die uitsigte (met of sonder wolke) asemrowend. Die skuifdeur van die kajuit kort net 'n gordyn vir totale privaatheid, maar verder is die eenheid bo verwagting gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annari C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Amazing experience. We had a wonderful stay at Mountain Splendour. It was our first visit and will definitely return. Lots to do for the whole family. The bathrooms are modern and clean. Best i've ever seen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantasties. Ek het nog nie 'n kampplek met sulke ordentlike ablusiegeriewe raakgeloop nie. Die hele ervaring was besonder lekker en ons sal beslis weer gaan. Baie dankie Mountain Splendour.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Su
Mountain Splendour Eco-Resort
Baie dankie Ons waardeer die kompliment en hoop dat u gou veer kom kuier. Groete Mountain Splendour Eco-Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Su Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1389, D19, Cathkin Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ef672b8f72c33d683c10f24a8225e4be00b4427a2b470ab241a73752fa0bc6688cd51e40e1065271a985d634f4d251fad9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Farm 1389, D19 Cathkin Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.014748 29.461531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang