Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Casita

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nadia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Peacefully, lovely, heavenly. It was a wonderful peaceful heavenly experience, I'm definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde. Baie vriendelik, skoon, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthino M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantastiese naweek. Fantastiese naweek, 2de keer by Mountain View Casita, weereens lekker wegbreek naweek gehad. Veilige en rustige area, Netjiese huis met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille M
Lang verblyf
4.8
Jan 2024

Gerieflik en goed geleë. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, en ons gasheer was baie gaaf en behulpsaam. Die kompleks is lekker rustig, en selfs oor Nuwejaar was daar weinig lawaai. Die kuierplek agter die eenheid het baie handig te pas gekom, aangesien ons familie in die omgewing het, en hulle met groot gemak kon onthaal. Ons kan die eenheid met 'n oop gemoed aanbeveel. Die skottelgoedwasser en wasmasjien is 'n baie groot bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hajirah M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Asemrowend. Dit was rerig 'n awesome naweek. Die atmosfeer was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Baie aangename verblyf. Goeie waarde vir geld en skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Very peaceful. Clean and neat. The 2 bathrooms were what attracted us initially.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beautiful. I wish I had spent more time at the holiday home, but when I was there it was so beautiful and it was relaxing to be seated outside and watch the dark skies it was just beautiful. Oh and the bed, I slept like a baby, this is how comfortable the bed was. My husband is begging me to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darian B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

One of the most peaceful and most relaxing places I've ever been to. I absolutely loved this place. I went with some friends for my 21st birthday. We enjoyed the tranquillity of the place and we will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthino M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Lekker gekuier. Lekker gekuier by Mountain View, plek is netjies, veilig en rustig. Als wat jy nodig het, lekker groot televisie met slim TV en WiFi beskikbaar, sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View-landgoed, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1498a96fe197ec260bd3fc51655b11757c87109d98eca4e743b833e2ac23fbf4911cb3caf33ca127c5846ac06c449982977d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Mini Street Mountain View estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.414315501122 19.197378742936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang