Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Mountain View Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amelia R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R

Vriendelikste diens en lekker ontbyt.

Waarde vir geld, lekker rustige atmosfeer. Sal beslis aanbeveel.

Trudie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Rustig, uitstekend.

Baie dankie, ons het regtig baie lekker gebly. Die kamer is skoon en netjies, ontvangs was van hoogstaande gehalte. Die ontbyt was uitstekend! Ons sal weer van die gastehuis gebruik maak in die toekoms. Ons sal hulle aanbeveel vir ons vriende. Baie dankie!

Lettie Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie Z

Lieflike plek, heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Was in Glencoe vir manlief se skool reünie, so het nie tyd gehad om omgewing te verken nie, maar het lekker gebly.

Len E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Len E

Gasvrye diens.

Net buite die dorp met stilte en 'n rustige atmosfeer. Uitsonderlike uitsig oor grasvlaktes en die Endumeni-berg. Die hoofpad naby se geraas pla baie min. Kamers is goed toegerus vir 'n lekker warm slaap.

Adriann C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriann C

This is a convenient overnight stop between Volkrust and Ladysmith.

Steven welcomed us graciously upon arrival. He had thoughtfully turned on the heating in our room, which was wonderful as it was bitterly cold outdoors. We opted to prepare our own meal in the well-appointed kitchen, but dinner was available, by arrangement. An adequate breakfast was served by the solicitous Steven.

Liezel G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G

Baie lekker en baie mooi.

Kamers is baie mooi, netjies, met als wat jy nodig het. Kliëntediens is baie goed. Ontbyt was heerlik.

Gerhard V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Hoewel die omstandighede van ons besoek hartseer was, het Mountain View dit draagliker gemaak.

Ons was saam met verskeie familielede daar vir die begrafnis van 'n nabye familielid. Hulle was baie tegemoetkomend en het ons almal op die hande gedra. Heerlike ontbyt.

Andrew T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T

Very helpful and friendly staff. Good value for money.

One of the best in its price range I have stayed at.

Eugene R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R

Baie mooi plek, met baie vriendelike mense.

Sien sterre.

Johan R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Baie aangenaam, heerlike ontbyt ingesluit by die prys!

Skoon en netjiese verblyf! Vriendelike ontvangs en gasvry! Aanbeveling: Yskassie in die kamer is nodig, 'n opgegradeerde koffiehoek is nodig, Sportkanaal 211 is nodig vir rugbyliefhebbers!

Neal N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal N

Comfortable

Very comfortable. Friendly staff.

Jeanne P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne P

Ons het twee nagte oornag en Stephano het ons heerlik bederf met lekker aandetes.

Ek sou die gastehuis aanbeveel vir gaste wat die oorlogsroete wil doen.

Linda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Goeie diens en mooi kamers.

Ons het oorgeslaap op pad van die Bloedrivier-erfenisterrein. Dit was aanvanklik nie maklik om die plek raak te ry nie, maar hulle het later 'n pin drop gestuur en ons kon daar uitkom. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs deur Steven. Daar was geen aandete bedien nie, maar ons kon die mikrogolf en eetkamer gebruik. Dis wel naby genoeg aan Glencoe om daar te gaan eet. Ontbyt was baie lekker. Vra eerder vir 'n kamer wat weg van die hoofpad front, want ek dink die verbygaande verkeer kan snags hinderlik wees.

Barend V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend V

Waarde vir geld.

Geriewe 100% en netjies. Baie rustig en stil.

Marissa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marissa V

Die foto's is nie noodwendig wat mens verwag nie, ek het lekker geslaap, die ligging was ook nie van die beste nie, ek het nie regtig veilig gevoel vrou alleen nie!

Die WiFi was baie sleg, ek het baie gesukkel om te werk. Dit is baie donker en my voertuig het buite teen die pad gestaan waar ek aan die anderkant van die gastheuis gebly het. Ontvangs was wel baie oulik en hulpvaardig, ontbyt was baie lekker!

Johan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie aangenaam en rustig

Ons het die verblyf geniet. Hulle het wel aandetes beskikbaar en in die toekoms moet hulle dit asseblief aandui, sodat n mens vroegtydig kan bespreek. Hulle moet ook net aandui dat die dubbelkamers met 2 enkelbeddens kom, maar dat dubbelbeddens in sekere kamers beskikbaar is.

Jos D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jos D

Baie lekker, was reunie van Willie Maree tegniese skool.

Gastehuis personeel vriendelik en behulpsaam, parkering veilig en reg voor kamer. Ontbyt by gastehuis baie lekker.

Frans A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans A

Hulle het ons vriendelik ontvang.

Die kamers moet meer instand gehou word. Die kussings moet vervang word. Die ontbyt kan ook hersien word met meer opsies. Daar was bv. geen konfyt met ontbyt nie.

Zelna W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna W

Dit was netjies en mooi skoon. Dankie vir jul gasvryheid.

Sien sterre.

Mountain View Guest House se terugvoer

Goeiedag Zelna,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons werk hard daaraan om dit so gasvry en netjies moontlik te hou sodat ons gaste tuis kan voel wanneer hulle ons besoek.

Groete
Zitta

Mountain View Guest House
Londeka H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Londeka H

Exceptional accommodation and service.

Definitely a place worth staying at when in Glencoe. The staff are amazing, absolutely delightful and extremely helpful. The property is safe, secure and very clean.This is a place I will definitely use in the future, when I decide to visit Glencoe.

Yolande L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande L

Voel soos 'n tuiste weg van die huis af.

Ons ervaring was absoluut wonderlik. Die gasvrou, Lee, is 'n absolute belewenis. Menige instansies kan by haar kom klasdraf rakende kliëntediens. Niks was vir haar te veel om te doen nie en sy laat mens rêrig baie welkom voel - van die oomblik dat jy daar aankom tot die minuut wat jy daar weggaan. Die gastehuis is super netjies en jy kom niks kort in die kamers nie. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand en Lee sal ons weer sien.

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C55, Verbypad (R602, Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOGM4ZTkwLTI0YjMtNDQ4ZS1hMzA0LWFhNmM1OGMxNDFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 C55, By-Pass Road (R602) Glencoe 2930 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.170468 30.181825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang