Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Rental Units

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbos-keeromstraat 6, Plattekloof II, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain View Rental Units is in Plattekloof en bied 2 bekoorlike selfsorgwoonstelle, perfek vir paartjies, gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek of oornagverblyf. Elke woonstel bied 'n gerieflike en rustige omgewing en kan apart of saam vir groter gesinne bespreek word.

Albei eenhede, met privaat ingange, is op die bestuurder se perseel geleë. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die oopplan-ontwerp beskik oor 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 'n kinderslaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, en WiFi is deurgaans beskikbaar.

Elke woonstel het lugversorging en 'n TV. Die kombuisie is met moderne geriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, enkelplaat-induksiestoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Albei eenhede lei na privaat balkonne met pragtige berguitsigte, wat die ideale plek is om te ontspan.

Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde swembad en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Met sy nabyheid aan plaaslike winkelsentrums, restaurante en Kaapstad se top toeriste-aantreklikhede, bied Mountain View Rental Units die ideale verblyf vir enige reisiger.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Geelbos-keeromstraat 6, Plattekloof II, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbos-keeromstraat 6, Plattekloof II, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d4b975baa180581b9fdb5ce98951efb4cc48d3df84a95492455ad296ee11cc99bd19a1949d40de2b1f4530a4ba98c1116f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 Geelbos Close Plattekloof II 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.879258574519 18.582688023348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang