Mountain View Swellendam
Beskrywing
Die kamer is op die grondvloer geleë en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die privaat balkon het 'n lieflike uitsig oor die tuin en op die berge. Daar is ook WiFi, 'n yskas, lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n waaier, 'n hangkas, 'n haardroër, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese ketel, 'n stoof, 'n broodrooster, badhanddoeke en linne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders jonger as 8 jaar toegelaat nie.
Kinders tussen 8 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die privaat balkon het 'n lieflike uitsig op die berge. Daar is ook WiFi, 'n yskas, lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n waaier, 'n hangkas, 'n haardroër, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese ketel, 'n stoof, 'n broodrooster, badhanddoeke en linne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders jonger as 8 jaar toegelaat nie.
Kinders tussen 8 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die grondvloer geleë en beskik oor 3 enkelbeddens, 'n kombuisie, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die privaat balkon het 'n lieflike uitsig op die berge. Daar is ook WiFi, yskas, lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n waaier, 'n hangkas, 'n haardroër, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese ketel, 'n stoof, 'n broodrooster, badhanddoeke en linne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders jonger as 8 jaar toegelaat nie.
Kinders tussen 8 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die eerste verdieping geleë en het 3 enkelbeddens, 'n sitarea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die privaat balkon het 'n lieflike uitsig op die berge. Daar is ook WiFi, 'n yskas, lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n waaier, 'n hangkas, 'n haardroër, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese ketel, 'n stoof, 'n broodrooster, badhanddoeke en linne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders jonger as 8 jaar toegelaat nie.
Kinders tussen 8 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim grasdakkothuis het 'n stoep met uitsigte op die Langeberge en beskik oor 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kothuis is toegerus met WiFi en plafonwaaiers, en gaste het toegang tot braaigeriewe. Gaste kan lekker op die stoep of in die houtvuur-warmbad ontspan en die uitsig op die berge geniet. Die kothuis beskik oor sekere DStv-kanale, 'n yskas, 'n haardroër, 'n lessenaar, 'n mikrogolfoond, 'n verwarmer, 'n elektriese ketel, 'n hangkas, 'n stoof, 'n broodrooster, badhanddoeke, linne, 'n etenstafel, buitemeubels, 'n bottel water, sjokolade of koekies, wynglase, sjampoe en seep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders jonger as 8 jaar toegelaat nie.
Kinders tussen 8 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drostdystraat 37, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang