Mountainview Cottage
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2024 tot 14 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 800R2 240 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Mountainview Cottage is 'n lieflike vakansiehuis in die stil area Voëlklip in Hermanus en dit is 'n ideale plek vir 'n onvergeetlike vakansie, want dit spog met lieflike berguitsigte en is net 5 minute se ry van Grottostrand af.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens, waarvan een slaapkamer se beddens in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die ander 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die sonnige leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n kaggel. Boonop is daar 'n TV-kamer en gratis WiFi. Die TV is met 'n "chrome cast" toegerus. Gaste moet hul eie Netflix- en DStv-intekenbesonderhede gebruik.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, 'n lieflike tuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek op die perseel beskikbaar. Die huis is ook naby Hermanus se strandmeer en ander strande soos Voëlklip, Kammabaai en Langbaaistrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jeaneke Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountainview Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang