Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainview Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mountainview Cottage is 'n lieflike vakansiehuis in die stil area van Voëlklip, Hermanus en is 'n ideale plek vir 'n onvergeetlike vakansie want dit spog met lieflike berguitsigte en is 5 minute se ry van Grottostrand af geleë.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook in die hoof en suite-badkamer beskikbaar. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, een kamer kan in 'n koninggrootte-bed omskep word en die ander 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die sonnige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n oopplan-eetarea met 'n formele sitkamer met 'n kaggel. Boonop is daar 'n TV-kamer en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die TV is toegerus met 'n chroomafwerking. Gaste moet hul eie Netflix- of DSTV-rekeninge gebruik.

Buite die eenheid is daar 'n onderdakstoep met sitplek buite, 'n lieflike tuin en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is ook naby Hermanus strandmeer asook ander strande soos Voëlklip, Kammabaai en Langbaai Strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Mountainview Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jeaneke Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 5de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountainview Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c330110bfc77fe190e35c5834b0377b31256ff3a699e8a800bbd4034227beb8631a4fa407ba0ce3bb2c45c6bb837bab5bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 305 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4115732 19.2984731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang