Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountview Farm Escape

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Red Cottage
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Red Cottage is 'n klein huisie wat 'n rustige omgewing bied waar gaste kan ontspan. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n solderarea op die boonste verdieping met enkelbeddens vir kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die solderslaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit strek tot 'n lieflike etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike stoele en 'n knus kaggel. Ekstra rusbanke is in die solderarea beskikbaar. Daar is 'n buitebraai met 'n tafel en stoele.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Yellowwood Cottage
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Yellowwood Cottage is 'n oulike, opgeknapte selfsorgkothuis tussen die dennebome vir 'n paartjie of 'n gesin. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die onderste en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n eethoekie en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Buite is 'n eetarea met 'n braai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pine Tree Stables
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pine Tree Stable is 'n unieke, opgeknapte stal met 'n denneboom wat binne-in groei. Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 1 enkeldagbed en die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n eethoekie en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Daar is 'n buite-eetarea en braai, asook 'n klein omheinde tuin vir gaste se hond.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Blackwood Stalls
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blackwood Stables is 'n rustieke stal wat opgeknap is, slaapplek aan 4 gaste bied en oor 2 slaapkamers en 2 badkamers beskik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer is gedeeltelik oop na die sitarea en is deel van die omgeboude stal. Die badkamers het storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eethoekie en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die hoofslaapkamer lei na 'n buitestoep. Daar is 'n braai-area en twee onderdak-sitareas buite.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Garden Cottage
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Garden Cottage is 'n bekoorlike tuinkothuis met sy eie ingang en parkeerarea en dit is beurtkragvriendelik. Die kothuis is ideaal vir gaste wat saam met hul troeteldiere reis en bied 'n omheinde area vir gerief en gemoedsrus. Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 'n ekstra enkelbed vir 'n kind in die sitarea en 'n aparte badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n knus eethoekie en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is 'n buite-area met 'n braai en etenstafel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Koi Pond Glamping
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koi Pond Glamping is ideaal vir 'n rustige, privaat wittebrood-wegbreek tussen die dennebome met 'n uitsig oor 'n dam. Die kampeerverblyf verseker 'n beurtkrag-vrye ervaring sodat gaste behoorlik kan ontspan. Dié glanskamptent het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die hoofbadkamer is buite en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Dit is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig, Weber-braai en 'n etenstafel. Daar is 2 beddens vir kinders wat in 'n aparte tent opgeslaan kan word indien vooraf gereël.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountview-plaas 166, Victoria Heights, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61e424fcb60e319fcaf6a36bf595242d3392478f8c899109908871a9cc7e048162973e9d17ff061a99640d0374e038c646e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 166 Mountview Farm Victoria Heights 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.000621219518 22.525475319426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang