Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountview Farm Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountview-plaas 166, Victoria Heights, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountview Farm Escape is 'n pragtige eiendom wat die rustige bekoring van 'n rustieke bestemming bied, geleë in Victoria Heights, George. Dit is op 'n klein plaas geleë, net 5 minute se ry vanaf die bekende Victoriabaai branderplankryplek en gerieflik naby plaaslike winkels.

Verblyf word gebied in verskeie eenhede met verskillende slaapvermoë. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en het privaat badkamers. Vars linne en handdoeke word voorsien.

5 van die eenhede is selfsorg met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n eethoekie en 'n sitarea wat met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel gemeubileer is.

Die Koi Pond Glamping is 'n eksklusiewe tent wat 'n ideale omgewing bied vir 'n rustige toevlugsoord of wittebrood-wegbreek, privaat tussen die dennebome geleë met 'n rustige uitsig wat oor 'n dam uitkyk. Dit beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n braai-area op die dek.

Dié eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel en gaste kry gratis WiFi. Gaste kan ook smul aan die seisoenale verrukking van organiese groente en vrugte, asook vars gelegde vrylopende plaaseiers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mountview-plaas 166, Victoria Heights, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountview-plaas 166, Victoria Heights, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61e424fcb60e319fcaf6a36bf595242d3392478f8c899109908871a9cc7e048162973e9d17ff061a99640d0374e038c646e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 166 Mountview Farm Victoria Heights 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.000621219518 22.525475319426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang