Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountview Farm Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountview-plaas 166, Victoria Heights, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountview Farm Escape is op 'n klein plaas in Victoria Heights in George geleë en bied pragtige verblyf in 'n rustige, rustieke omgewing. Dit is naby winkels en net 5 minute se ry vanaf die bekende Victoriabaai-branderplankryplek.

Verblyf word in verskeie eenhede van verskillende groottes gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 5 selfsorg-eenhede met kombuisies wat elk met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié eenhede het ook eethoekies en sitareas met gemaklike rusbanke en kaggels.

Koi Pond Glamping is 'n eksklusiewe tent met 'n dam-uitsig tussen die dennebome wat ideaal is vir 'n wittebrood-wegbreek. Dit is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en braaigeriewe op die dek toegerus.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi word op die perseel gebied. Die plaas bied ook seisoenale, organiese groente en vrugte, asook vars plaaseiers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mountview-plaas 166, Victoria Heights, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountview-plaas 166, Victoria Heights, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61e424fcb60e319fcaf6a36bf595242d3392478f8c899109908871a9cc7e048162973e9d17ff061a99640d0374e038c646e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 166 Mountview Farm Victoria Heights 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.000621219518 22.525475319426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang