Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpumelelo on Kosi

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rachel K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderful experience. Had a wonderful time. Greg and Tracy are wonderful owners, they went the extra mile for us - even a wonderful boat ride on the lake! We had to learn a lot going to the beach as we had to obtain permits and got lost looking for Black Rock as we did not have a 4x4 only a 2x4. Most definitely need a 4x4 to get around in Kosi Bay. But the beaches are awesome, actually breathtaking. Thank you for a wonderful holiday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneen F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lekker plek, lekker mense. Dankie vir julle gasvryheid. Julle plekkie is lekker ingerig. Ons het dit so geniet. 10 dae was nie genoeg nie. Lekker gesnorkel, geswem, duine gery, boot gery, gebraai en vis gevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Pragtige plek sal beslis aanbeveel. Pragtige rustige plekkie. Vriendelikste mense. Ons is soos familie ontvang en behandel. Kinders het die baie geniet. Dankie Greg en Tracy vir julle gasvryheid. Julle is tops kan beslis Mpumelelo aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Short getaway, was very relaxing with friendly hosts. Was very relaxing place, hosts were friendly and checked up on our progress in getting to the lodge which was good. Welcomed us and let us do our own thing. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Fantastiese onvergeetlike lekker kuier gewees. Baie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greg
Mpumelelo on Kosi
Baie dankie Maritza. Kom kuier weer gerus!

Thinus V
Lang verblyf
5.0
Jan 2021

Baie nice, rustige blyplek. Lekker braai-area, koeltebome. Nuut en netjiese chalet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Greg
Mpumelelo on Kosi
Baie dankie, Thinus. Kom kuier weer! Greg en Tracy.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mpumelelo on Kosi, Off Road 1846, KwaNgwanase, 3973, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA225a7f641936cda99e3905c5ed9ef1eddd5a40d59541e25e420a08e8a8ada35a03e6fa081145f56af102cd9e7305d970df89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Mpumelelo on Kosi Off Road 1846 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.957861454432 32.805610371696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang