Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mrs B's House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Tessa P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Heerlike en onspanne verblyf gewees, kan dit beslis aanbeveel. Die gasvrou was wonderlik en die bed was die beste, goeie gehalte blyplek. Sal beslis weer besoek. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beskostigbaar, veilig, goeie diens. Het 'n awesome stay gehad. Ek sal enige tyd weer bespreek. Vriendelik ontvang en net die beste diens gekry. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeanne C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Comfort, charm and clean. Absolutely stunning and clean. You feel at home while you travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderful. The place was neat and clean. Very cosy. Had such a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik gebly in 'n klein juweel van 'n plekkie. Niks meer nodig gehad nie. Marianne was uitstekende gasvrou en het verseker gemaak ons is reg. Sy het verseker gemaak ons het reggekom met die navrae wat ons gehad het. Die eenheid wat ons bespreek het was perfek vir die doel (ons moes dringende verblyf kry). Die bed was besonders gerieflik! Alles wat ons nodig gehad het was daar - besonders skoon en netjies, 'n klein juweel. Vir vakansie sal ons vir seker een van die groter eenhede gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chamoney C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Dit was 'n baie lekker tyd. Ons het baie lekker gebly, die gasheer en gasvrou was besonders vriendelik en het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Letitia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Highly recommend. Absolutely beautiful setting and lives up to the pictures. Service is amazing and so customer focused. Would visit again without a doubt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-weg 2, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e12b8acb7c532a0335379c4220984bd005cb1490b79aa033097c803f9adf17b12d3eb33395ad48abf2782915363c471337a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2 Gray Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.681382457533 30.502709610178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang