Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mthembuskloof Country Lodge

Lodge
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Standard Twin Tent
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tentekamers is tussen die natuurlike flora geleë en bied 'n uitsig oor die Magalapeng-heuwels. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie buite wat met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie toegerus is en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Ontbyt is tussen 8:30 en 10:30 beskikbaar.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en daar is 'n à la carte-kroeg waar middagetes teen 'n ekstra koste bedien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Standard Double Room
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het lugversorging en 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n kroegie in. Verder bied dit 'n uitsig oor die loweryke tuinstoep en bied maklike toegang tot die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

B&B. Een kind onder 12 jaar per kamer kan op versoek gereël word, teen ekstra koste.

Huisreëls

Ontbyt is tussen 8:30 en 10:30 beskikbaar.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en daar is 'n à la carte-kroeg waar middagetes teen 'n ekstra koste bedien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Superior Suite
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het lugversorging en 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n kroegie in. Verder het dit 'n gesellige sitarea en 'n uitsig oor die loweryke tuinstoep en op die berge. Die kamers bied maklike toegang tot die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B. Een kind onder 12 jaar per kamer kan op versoek gereël word, teen ekstra koste.

Huisreëls

Ontbyt is tussen 8:30 en 10:30 beskikbaar.
Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en daar is 'n à la carte-kroeg waar middagetes teen 'n ekstra koste bedien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieterskraal A, Erf 826, Dr JS Moroka Rural, Pieterskraal, 0460, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab939e3c9fe3b3045084b8b78cb07ffc813fa6c9985494617b0a07a327dd12314751da6bbd7899d821c9643b1664f7688720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense Plot 826 Pieterskraal A Dr JS Moroka Rural 0460 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.207105345707 28.936519074121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang