Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Muchenje River Lodge

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalambesa Village, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Muchenje River Lodge is geleë op die oewer van die magtige Zambezirivier naby Katima Mulilo, op die grens tussen Namibië en Zambië.

Die akkommodasie bestaan uit 4, selfsorg, opgeboude houthutte wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer.

Die selfsorg-eenhede beskik oor 2 enkelbeddens. Dit het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis, geleë op die omheinde patio, het 'n gasstoof, 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Ook op die dek is daar 'n braai en stoepmeubels waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Muchenje het ook 5 kampeerplekke, elk met sy eie kragpunt, braaigeriewe en opwasarea. Hierdie staanplekke maak gebruik van 3 ablusieblokke met storte, toilet en wasbakke.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Beskikbare doendinge teen 'n ekstra koste sluit skemerkelkie-vaarte vir natuurliefhebbers in wat foto's van krokodil, seekoei en die ongelooflike voëllewe in die omgewing en visvanguitstappies saam met 'n ervare gids kan neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Amy Lane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kalambesa Village, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Gaste dink Muchenje River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zambezi Namibië
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalambesa Village, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5da85ef0c6c7bc8e7ee152b7017ac2931aefa44c74157fbb62e048d845c6afc742af4a40edc26111047ebf702e4ccb1e8128?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Kalambesa Village Katima Mulilo 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.540833333333 24.524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456