Muckleneuk Firefly
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie, veral tussen 22:00 en 07:00.
Let dat slegs die aantal gaste wat bespreek het, toegelaat word.
Die eenheid word deur sonkrag aangedryf en het 'n gasgeyser.
Daar is skoonmaakdienste, sowel as swembad- en tuindienste, een keer per week.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berea-straat 279, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng