Mukolo Camp
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mukolo Camp Kongola C49, Mayuni Conservancy Zambezi Strip, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mukolo Camp bied verblyf op die Zambezi Caprivi-strook van Namibië. Hierdie klein en eksklusiewe eko-vriendelike safarikamp spog met 'n pragtige uitsig oor die vloedvlaktes van die Kwando-rivier, waar gaste in die natuur kan ontspan.
Verblyf word in 3 gestruktureerde tente en 3 selfsorgchalets gebied. Elke eenheid het basiese eetgerei en breekware, 'n tweeplaatgasstoof en 'n wasbak. Hierdie eenhede bied elk slaapplek aan 2-4 gaste. Daar is 6 kampterreine onder die groot skadubome. Elke kampterrein het privaat ablusiegeriewe, aangewese braai-area en 'n elektriese kragpunt. Slegs 3 kampterreine is naby die rivier.
Die restaurant op die perseel spog met met tuisgekookte buffetstyl-aandetes en -ontbyt wat slegs teen 'n ekstra koste en indien vooraf gereël beskikbaar is. Daar is 'n kroeg en 'n dek met sitplek wat 'n uitsig oor die rivier bied. Bootvaarte en mokoro-ritte is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste kan ook die gedeelde swembad benut. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Veronica Kohne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Mukolo Camp Kongola C49, Mayuni Conservancy Zambezi Strip, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Gaste dink Mukolo Camp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 78 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mukolo Camp Kongola C49, Mayuni Conservancy Zambezi Strip, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang