Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulberry Cottage On Prospect

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Pieter S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekker ontspan! Baie lekker gebly! Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayde D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Comfortable stay. Everything is perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay V
1 nag
5.0
Okt 2023

Fabulous hostess. Dit was net 'n plesier. Rebecca is uitstekend. Ons was toegelaat om bietjie vroeg in te boek, blyplek is baie netjies en skoon. Geriewe uitstekend. Kon tot die rugby kyk sonder probleme. Groot verskeidenheid kanale beskikbaar. Ligging naby baie lekker Chinese wegneem etes. Ons was ook toegelaat om later uit te boek aangesien dit op 'n Sondag was en geen ander booking bespreek was nie. Overall waarde vir geld en kan dit enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Sentraal vir waar ons moes wees. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lize P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Die woonstel is baie netjies, ruim en goed toegerus. Die area is veilig en het baie lekker restaurante en winkels naby. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. Lieflike area en woonstel. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief Mulberry Cottage aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chas A
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lovely flat with all the necessary items. Rebecca and Dean were great hosts and Copper and Coco made us feel at home. Stayed for 8 nights and were comfortable throughout. The flat is well-equipped and comfortable. Enjoyed our stay very much and will be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rebecca
Mulberry Cottage On Prospect
Thank you so much for your stay with us at Mulberry Cottage. You and your family were a pleasure to host, and we look forward to your next visit to Port Elizabeth.

Margaret W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Mulberry Cottage was good value and well located and interior of the dwelling was very nice - larger than anticipated and nicely resourced ie kitchen appliances and furnishings. Only drawback - 1 bathroom with adjoining doors to both bedrooms - it would have been better if toilet was separate from shower but obviously they have done best they can with the space to make an "en suite" to both bedrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg 57, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c97b45da792c201377e812fe7b879d4589e70e2a6edbd5dd20cb7efba9abaf1d518dbb12f414454f0a3f213890e7cd0042e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 57 Prospect Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.976832723161 25.592898130417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang