Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulligans Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Philip G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kan nie vir beter verblyf vra nie. Wonderlike 3 aande. Uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Golfer's paradise! Baie vriendelik ontvang deur Paul en Yvonne. Milligans is ideal geleë vir die sosiale gholfer. Kamer was netjies en skoon en alles wat mens nodig het, was daar. Plaasontbyt uit die boonste rakke. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Eienaars baie gasvry. Kamer baie netjies en skoon. Asemrowende uitsig op golfbaan. Mooi ligging en heerlike ontbyt op stoep. Paul en Yvonne was baie gasvry. Die kamer was baie netjies en skoon. Asemrowende uitsig oor Hermanus-golfbaan. Heerlike ontbyt op stoep. Sal kamers verseker aanbeveel veral vir golfers.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Dorita V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2020

Goeie ligging vir 'n kort wegbreek. Ons is verwelkom deur Paul wat ons vinnig tuis laat voel het. Daar was veilige parkering voor die gastehuis, met hekke wat kan toemaak. Ons kamer was netjies en toegerus met die nodige behoeftes. Die TV het egter nie gewerk nie. Die uitsig van ons kamer was oor die pragtige Hermanus Gholfbaan en die klubhuis was stapafstand vir kranige gholfspelers. Paul het self ontbyt gemaak en sy vrou was ook baie gasvry. Die koffie was nie na wense nie, maar dit kom van iemand met 'n voorliefde vir 'n goeie koppie koffie in die oggend en mag dalk nie vir ander pla nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Paul & Yvonne
Mulligans Guest Lodge
Dankie vir jou terugvoering en ja, soos jy self se, almal se smaak is anders en dis onmoontlik om alle mense tevrede te stel, en elkeen se geliefde koffie te voorsien. Wat die TV betref, al ons TV's werk en is voorsien van 'n baie goeie DStv pakket, maar soos dit is word die TV's baie uitgestel deur mense wat nie weet hoe elke sisteem werk nie. Paul stel daagliks TV's in, veral as daar nuwe gaste inkom, dis gewoonlik net 'n klein stelling dus kon julle maar net vra, ons is altyd hier. Ek is bly om te sien die res was darem na wense

Elmarie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Vriendelik Plek was baie netjies, gasheer was baie vriendelik. Ideaal geleë, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2016

Perfek! Goeie ligging, great gasvryheid en baie vriendelike gasheer en gasvrou in Paul en Yvonne. Groot kamer met baie ruimte en goeie ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judith H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2015

Absoluut fantasties! Ons verblyf was heerlik en rustig. Ons is hartlik ontvang. Die kamers was baie mooi en netjies, met 'n pragtige uitsig. Die kamerdiens was baie goed. Die hoogtepunt vir my man natuurlik was die pragtige gholfbaan wat hy baie goed aangewend het! Die gashere was baie vriendelik en het ons baie mooi ingelig oor die plek. Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius H
1 nag
5.0
Mrt 2015

Wonderlike diens! Perfekte plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
Kort verblyf
5.0
Jan 2015

Fantasties! Ons was 'n groot groep wat by Mulligans, van die 27 Desember 2014 tot 3 Januarie 2015, gebly het. Paul en Yvonne was die perfekte gasheer en gasvrou gewees! Elke oggend en elke aand het ons op die stoep geëet met die mooiste uitsig. Die kamers is baie gemaklik en groot. Die ontbyt was ook baie lekker. Die vakansie was 'n baie ontspannend. Wil vir Paul en Yvonne se baie, baie dankie vir hulle gasvryheid en vir alles wat hulle vir ons gedoen en beteken het die week wat ons daar was. Ons gaan beslis weer by hulle gastehuis bly en almal van hulle vertel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henning D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2015

Baie lekker! Netjies en skoon. Heerlike ontbyt. Gasheer en gasvrou baie gasvry. In die geheel 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paul & Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 275, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NmYwMGQwLTI3MzQtNDUwZS05NjcxLTQyOWVkMjliZTQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 275 Main rd Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411087590649 19.253389835358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang