Mulligans Guest Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 275, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mulligans Guest Lodge is op die 27ste skoonveld van die Hermanus Gholfbaan geleë. Hermanus is 'n area wat veral bekend is vir walviskyk, blomme diversiteit, sy strande en voëlkyk.
Verblyf bestaan uit 6 kamers wat geskik is vir tot 12 gaste. Al die kamers is almal en suite en het 'n bad en stort. Die 2 solderkamers het 'n privaat balkon. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n DVD-speler, telefoon, yskassie, kluis, verhittingsgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle kamers kyk na die gholfbaan en bied asemrowende uitsigte oor die Kleinrivier-bergreeks.
Daar is ook 'n gastesitkamer waar jy kan ontspan na 'n dag van gholf of walviskyk, en Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste kan geniet. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, visvang, wynproe en bergfietsry in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Paul & Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Hoofstraat 275, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Mulligans Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 275, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang