Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muluwa Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Zelda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Uitstekend in alle opsigte. Dit was uitstekend, kos was heerlik en baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese verblyf. Ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Ek sou graag net 'n verskeidenheid verkies het met die etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties. Was regtig lekker. Dit het gevoel soos weg van huis met ekstra bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Muluwa Lodge
Beste Daniel Baie dankie vir jou terugvoering! Ons is baie bly om te hoor dat ons span jul bederf het tydens jul besoek aan Muluwa Lodge. Ons sien uit daarna om jul spoedig terug te verwelkom! Groete Gaste Betrekkinge

Tharina P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Spesiaal en pragtig! Die atmosfeer, die personeel, die diens, die uitsig, die verblyf en die kos is uit die boonste rakke! Ek sal dit weer en weer aanbeveel. Dit eindig 'n stresvolle dag af met kalmte en warmte en gerief. My dogter het die kameelperde so geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Muluwa Lodge
Beste Abigail Baie dankie vir die goeie terugvoering! Ons is so bly jul het ons gasvryheid geniet, en ook dat die kameelperde kom groet het. Dit sal heerlik wees om julle by ons terug te verwelkom! Groete Gaste Betrekkinge

Gregory H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Last night of a trip to the Lowveld. Very much a spoil. Really enjoyed our stay. Spent the day in the Kruger National Park and arrived at Muluwa around 3 pm. Enjoyed the rugby on the big bar TV and then moved to our room. The rooms are exceptional. Huge bed, lovely bath and shower. Best was the fabulous private view down the valley from the large balcony. Supper was very good, as was the breakfast. A lovely end to a nice weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Muluwa Lodge
Dear Gregory We are delighted to hear that we exceeded your expectations at Muluwa Lodge! It would be a pleasure to welcome you back soon. Kind regards Guest Relations

Osorio R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Exceptional views. Had a very pleasant stay. Found food a little disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dennis K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Wat 'n wonderlike bestemming en natuurskoon. Geen teleurstelling! Absolute pragtige uitsig oor die natuur, die kos is manjifiek, die staf baie vriendelik! Die verblyf prentjiemooi, dit was ysig die aand. Die elektriese komberse was 'n absolute treffer! Sal weer daar oornag, definitief! Volgende keer bly ek vir 2 nagte of meer! Tot weersiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Muluwa Lodge
Beste Dennis Baie dankie vir die pragtige terugvoering - dit is so lekker om te hoor dat ons gaste Muluwa Lodge geniet! Ons hoop dat jy binnekort weer kom kuier, en sommer 'n lekker lang naweek daarvan maak! Vriendelike groete Gaste Betrekkinge

Anoeschke M
1 nag
4.8
Okt 2022

Lekker, rustig, mooi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Muluwa Lodge
Baie dankie Anoeschke! Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete Gaste Betrekkinge

Marcus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Awesome. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Muluwa Lodge
Baie dankie Marcus! Kom kuier asb gou weer! Groete Gaste Betrekkinge

Jéan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Dit was fantasties. Die personeel is baie behulpsaam, veral Richard en Tiaan, sal regtig Muluwa aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Muluwa Lodge
Baie dankie Jéan; ons is so bly jy het jou besoek geniet! Kom kuier gerus weer! Groete Gaste Betrekkinge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curlews-weg, Likweti Bosveldlandgoed, 10 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e6915e49df09a22fdcc9d619e2e28116846d9886045ca335b1777658df289d1272e7ea7227f4f7f598c775a3abb4656cef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 040 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Curlews Road Likweti Bushveld Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.405657 31.045175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang