Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor bespreking navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad.
Geraasvlakke:
Hierdie instansie is in ’n wildlandgoed wat bekend is vir sy natuurlike skoonheid en rustigheid. Gaste moet asb. bedagsaam teenoor ander gaste en diere wees deur die geraasvlakke tot ’n minimum te hou. Musiek mag ongelukkig nie in die kamers gespeel word nie.
Ten volle gelisensieerde instansie:
Neem asb. kennis dat hierdie instansie ten volle gelisensieerd is en alkohol mag by ons gekoop word. Gaste mag nie die perseel betree met privaat drankies nie, uitsluitend fynproewers-wyn wat vooraf gereël is en waarvoor daar ’n kurkfooi sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Curlews Road, Likweti Bushveld Estate, 10 km from White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- 50 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang