Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muluwa Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curlews-weg, Likweti Bosveldlandgoed, 10 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R4 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Muluwa Lodge bied verblyf wat ontbyt en aandete insluit en is in Witrivier in Mpumalanga geleë. Dié area is bekend vir sy pragtige landskapsroetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke, die Witrivier Galery en die Bagdad Plaasmark. Dis die perfekte wegbreekplek vir reisigers wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf is in 22 eenhede beskikbaar en die eenhede is elk geskik vir 2 tot 3 gaste. Die eenhede sluit die Luukse Tente, Superieure Kamers en die Luukse Suites in. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort (of albei), 'n privaat ingang en 'n stoep.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Daar is WiFi in die openbare areas. Gaste is welkom om op die perseel te voëls te kyk, te stap en wild te kyk.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit die Groot 5, wildkyk, bergfietsry, voëlkyk en begeleide staproetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Zelda B
Saam met vriende
5.0
Uitstekend in alle opsigte. Dit was uitstekend, kos was heerlik en baie mooi uitsig.
Jul 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf. Ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Ek sou graag net 'n verskeidenheid verkies het met die etes.
Mrt 2024
Daniel S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Was regtig lekker. Dit het gevoel soos weg van huis met ekstra bederf.
Jul 2023
Tharina P
Besigheidsreis
5.0
Spesiaal en pragtig! Die atmosfeer, die personeel, die diens, die uitsig, die verblyf en die kos is uit die boonste rakke! Ek sal dit weer en weer aan...
Sien meer
Jun 2023
Gregory H
Saam met lewensmaat
4.8
Last night of a trip to the Lowveld. Very much a spoil. Really enjoyed our stay. Spent the day in the Kruger National Park and arrived ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Curlews-weg, Likweti Bosveldlandgoed, 10 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Muluwa Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curlews-weg, Likweti Bosveldlandgoed, 10 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e6915e49df09a22fdcc9d619e2e28116846d9886045ca335b1777658df289d1272e7ea7227f4f7f598c775a3abb4656cef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 040 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Curlews Road Likweti Bushveld Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.405657 31.045175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang