Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Murasie Guest Farm

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
3.9
Dalene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Gasvrye gashere. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad by die Murasie. Gasheer en vrou is behulpsame, vriendelike mense en ons sal vir seker weer daar oorbly. Die plaas is so rustig en veilig. Alles wat ons benodig het was tot ons beskikking.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa K
1 nag
4.2
Mrt 2018

Pragtige plaas met die mooiste uitsig en lekker plaasdam vir swem. Baie dankie aan Murasie Guest Farm vir 'n heerlikke kuier. Ons was 'n groot groep familie en het lekker gekuier en geswem in die plaasdam. Alles was lieflik skoon en netjies, die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Badkamers, handdoeke en beddegoed is pragtig skoon en netjies. Ons was verlief op al die antieke meubels en die uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jurgens D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2018

Vriendelike ontvangs en waarde vir geld. Net die plek vir ons op pad Bethlehem toe. Rustige landelike atmosfeer. Goeie diens en waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2018

Pragtige, rustige omgewing, netjiese verblyf en vriendelike gasheer en gasvrou. Goed geleë tussen die Suidkaap en die Laeveld. Ons het die oorslaap baie geniet ná 'n lang dag se ry. Murasie is pragtig geleë en die kamer is groot, outentiek ingerig en netjies. Ons het bietjie vroeër aangekom as oorspronklik beplan (die gasheer het nie ons sms'e ontvang wat die aangepaste tyd aangedui het nie) en ons het die mense bietjie onkant betrap, maar dis gou uitgesorteer. Ek het Lekkeslaap se diens uitstekend gevind, met vinnige opvolg, gereelde kommunikasie en vriendelike, persoonlike aanslag. Wel gedaan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2018

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Janet J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2017

'n Baie goed toegeruste en gemaklike plek om te bly. Lieflike uitsig van die platteland. Ons het die lekkerste tyd gehad in die goed toegeruste selfsorg-eenheid by Murasie Guest Farm oor Paasnaweek. Ons gashere was baie verwelkomend en dit was goed om in die platteland te wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leila W
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Mrt 2017

Die eienaar stel nie rêrig belang nie. Hy het gelukkig ons toegelaat om laat in te klok, maar het nie die ligte aangesit nie en dit was donker toe ons met die 4x4-pad tot by die akkommodasie ry. Dit het veroorsaak dat ons ons klein kindertjies in die donker in die reën na die kamers dra. Die kombuis het nie warm water of skoonmaakgoed gehad om die skottelgoed te kon was nie. Hy was aggressief toe ons vrae gevra het. Sal nie weer daar bly nie. Kamer was okay as jy daar geen ander opsie is nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Desiré
Murasie Guest Farm
Thank you for your feedback. Guests are requested to confirm arrival time and inform the owner upon arrival after which guests will be instructed to follow the parking signage. This is why the guests arrived at the private homestead. The road to the guest rooms is a typical gravel road since Murasie is a guest farm, but no 4x4 is necessary. Upon mentioning that there is no hot water, the owner advised the guests that they should open the mixer to the other side as indicated on the tap to access the hot water. So there was no problem with the hot water. As a gesture of good hospitality, another room with an en-suite bathtub was made available to the guests to conveniently bath their kids instead of using the booked room's bathroom with a shower which is clearly indicated on the website.

Chantelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2016

Amazing! Baie vriendelike mense en hulle het ons baie tuis laat voel. Dit was in 'n lekker omgewing en atmosfeer en ons sal enige tyd weer na julle toe kom, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida P
Kort verblyf
4.8
Jun 2016

Baie gemaklik en baie rustig. Baie vriendelike ontvangs, baie lekker kos, was net die doodseker oor die kostes rondom die ontbyt nie. Aandetes was baie lekker. Dit is 'n baie rustige plek, mens kan lekker gaan stap en regtig net rustig wees. Die plaas self is baie mooi en daar is groot kalmte wat heers!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiré
Murasie Guest Farm
Dankie vir jou terugvoer Lida! Bly jy kon die rustigheid en skoonheid van die Oos-Vrystaat ervaar. Hoop ons sien jou gou weer. Vriendelike groete!

Justine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2016

Pleasant. Comfortable with lovely white bed linen and mattresses. Outside eating area pleasant. We were very grateful to be assisted despite our large family. The atmosphere was pleasant and the kids enjoyed the farm especially the sheep! On the other hand the view of the green pool was rather off putting and the cooking facilities were very meager with only a microwave, bar fridge and a kettle. No oven, stove, serving utensils, bowls, etc. The garden was not maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Desiré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Murasie, Murasie Gateplaas, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06d67c113197f8cb4479fe33af4d088a34f751087a77ea3d84b8260ed17d9265a900bc924be3fa34335148c809d404c7a00f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 R714 Murasie Guest Farm 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -28.149938362605 28.467711210251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang