Mutual Heights
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Mutual Heights bied selfsorgwoonstelle en is in 'n veilige art deco-gebou in Kaapstad se middestad geleë. Die gebou is ideaal geleë naby 'n hele rits ontspanning- en sake-geriewe in die middestad.
Verblyf beskik oor 2 slaapkamers, 1 en suite-badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is op die tussenvlak en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof, sowel as kooktoebehore, eetgerei en 'n was- en droërmasjien. Die leefarea langsaam beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n plasma-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale.
Die gebou het ook 'n swembad op die die dak, 'n gimnasium, 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstoonbank en parkeerplekke in die gebou langsaan.
Die gebou is ook ideaal geleë naby nagklubs, restaurante, museums en net 'n klein entjie se ry van die KIKS, Kunstekaapteater, Kaapstad-stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Thato Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Darlingstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang