Naauwpoort Lodge
Beskrywing
Hierdie kamer is gerieflik ingerig vir 'n enkelreisiger en het 'n driekwartbed. Gaste gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet oorkant die kamer. Handdoeke en linne word voorsien. Die kamer het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n TV met Openview.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere en ander troeteldiere word dus ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. dat dele van die lodge via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is gerieflik ingerig vir 'n enkelreisiger en het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en linne word voorsien. Die kamer het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n TV met Openview.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere en ander troeteldiere word dus ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. dat dele van die lodge via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 1 tot 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en linne word voorsien. Die kamer het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n TV met Openview.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere en ander troeteldiere word dus ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. dat dele van die lodge via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en linne word voorsien. Die kamer het lugversorging, 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Openview.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere en ander troeteldiere word dus ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. dat dele van die lodge via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie slaapsaal bestaan uit 20 kamers wat 2 gaste deel. Die kamers het 2 enkelbeddens en deel 'n gedeelde badkamer met aparte storte, toilette en wasbakke. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere en ander troeteldiere word dus ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. dat dele van die lodge via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 74 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pad 577, Naauwpoort Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang