Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nadora's Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isabelstraat 8, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nadora's Rest is in die hartjie van die Sitrusvallei, in die klein dorpie Nqweba. Dit bied luukse kamers en eenhede oorkant die Nadora Koffiewinkel en is gerieflik naby die middedorp. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Verblyf word gebied in 8 eenhede wat gemaklik 2 volwassenes elk kan akkommodeer. Die eenhede het lugversorging en elkeen het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met bad- en stortgeriewe. Twee van die eenhede het 'n stapelbed wat slegs 2 kinders kan akkommodeer.

Gratis WiFi, TV's met Netflix, YouTube en DStv, asook tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Elke eenheid het 'n yskassie met voorraad wat teen 'n ekstra koste elke dag volgemaak kan word met drankies. Gaste kan die oop sitkamer met 'n kaggel, 'n onderdakstoep met 'n buitebraai en 'n swembad met 'n uitsig oor die aangelegde tuin geniet. Vir ekstra sekuriteit sluit die verblyf 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek in.

'n Restaurant oorkant die pad sal op sekere aande oop wees, maar aandetemandjies, wat in die kamers geniet kan word, is beskikbaar en kan deur Nadora Koffiewinkel bespreek word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Isabelstraat 8, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isabelstraat 8, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25abba7f9d9de3577dc8492664fed4d43c921406966035780cd5bfe4bfc5782621af020d044980a3c97d85c5b533555a572c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 8 Isabel Street Kirkwood 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.397945 25.443803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang