Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

NaguiltjieKloof Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir NaguiltjieKloof Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sonja M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Op toer deur Baviaanskloof.

Die mooiste ligging en idilliese omgewing. Ons was midde baie reën daar en moes onverwags wag vir 'n paar driwwe om af te loop voor ons kon huiswaarts keer. Maar die reën was 'n seën vir die omgewing en gasheer het baie moeite gedoen om ons veiligheid en gemak te verseker. Die weer het egter ook ongelukkig ook die sonkrag beïnvloed.

Chantel B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Asemrowende wegbreek tussen die berge en bosse. As jy wil wegkom van almal en alles is dit beslis die regte plek!

Baie mooi tussen berge en bosse! Ideale wegbreek uit die besige stad en alle daagse gejaag! Dis 'n plek waar jy net kan relax en die mooi natuurskoon geniet!

Leonie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D

Baie mooi, rustig en na aan ons Hemelse Vader.

Wonderlike natuurskoon.

Alta J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Gemaklik, goed toegerus, uiters netjies met als wat jy nodig het vir salige ontspanning.

Als is presies soos geadverteer. Dit is 'n klein juweeltjie met wild wat 'n bonus is. Ons het slegs een nag geslaap - groot fout- want daar is soveel meer om te ervaar soos staproetes ens.

NaguiltjieKloof Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet.

NaguiltjieKloof Akkommodasie
Liz M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz M

Fantastic.

Tranquil stay - nothing missing to ensure a great stay.

Willem A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem A

Heerlik afgesonder in die natuur.

As jy hou van die natuur en stilte is Naguiltjiekloof die ideale plek. Ten volle toegerus met sonkragtoerusting en gas vir kook en warm water is dit ideaal. Doen maar navraag oor die pad as dit gereën het, andersions is 'n voertuig met goeie grondvryhoogte voldoende.

Bernice S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Meer as wat ons verwag het.

Als netjies, heerlik gekuier.

Beyers N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers N

Pragtig.

Baie lekker gebly. ’n Pragtige plek en het dit baie geniet.

Pieter K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Not for business travels.

It is a good place when you want to spend some time away from everything. I would not recommend it for a one-night business overstay. The drive late at night on the gravel road is just not for me. Arriving late at night we also had no electricity.

NaguiltjieKloof Akkommodasie se terugvoer

Apologies for the electricity, the solar power batteries have since been replaced.
And yes our chalet is definitely for people coming to enjoy untainted nature. Not just a place to sleep and move on.

NaguiltjieKloof Akkommodasie
Elmari C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari C

Ideale wegbreekkothuis vir 'n private, rustige en salige naweek.

Die huis was baie netjies en skoon met moderne afwerkings. Die grondpad na die kothuis was uitdagend en sal 'n 4x4 voorstel. Ongelukkig het selfoonlaaiers in die kamer nie gewerk nie. Baie lekker wegbreekplekkie wat baie privaat is en heerlike vuurput het.

Natie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natie L

Baie privaat en stil.

Baie mooi ligging van huis en ons sou graag die kloof wou gaan stap, maar a.g.v. reën kon ons nie. Die sonkrag was a problem a.g.v. die bewolkte/reën weer en ons moes sonder ligte klaarkom die aand, maar het ons eie flitse gebruik. Net een probleempie was die toestand van die dubbelbedmatras wat baie uitgelê is en ek en my vrou het noodgedwonge in die middel van die nag na die enkelbeddens geskuif, dit was regtig nie 'n plesier om op die dubbelbed te slaap nie.

NaguiltjieKloof Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons was gelukkig geseën met ‘n hele week se reën maar ongelukkig vir gaste wat die stap roetes wil doen. Ons het nog nooit enige klagtes gehad oor die beddends nie, maar ons sal aandag gee aan dit, dankie. Ons sal ook kyk om nog meer paraffin lampies te kry.

NaguiltjieKloof Akkommodasie
Cecile N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile N

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Ons was vriendelik ontvang en het 'n skoon, mooi huisie gekry in 'n pragtige plek geleë! Baie beïndruk.

Patricia J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia J

Salig vir die siel!

Lieflike plekkie, so weggesteek en rustig. Mal oor die plek. Kinders kan lekker speel en die natuur geniet. Dalk net te klein vir 8 mense en dink 'n nuwe matras vir die dubbelbed is 'n moet.

Lindi G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi G

Bevange!

Absoluut fantasties! Dit is die perfekte weghol plekkie vir die stadsjapies!

Rico C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rico C

Asemrowend.

Baie lekker met alle noodsaaklikhede.

Sarel V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Dit was die wonderlikste tydjie weg van die stad se geraas en gejaag gewees!

Ons het die beste tyd gehad, dis weggesteek en stil en jy weet niemand sal jou pla nie. Net wat ek en my vrou gesoek het vir so 'n kort wegbreek.

Braam K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam K

Hier het ek my hart verloor!

NaguiltjieKloof is definitief 'n baie spesiale plekkie, perfek om jouself te vind.

NaguiltjieKloof Akkommodasie se terugvoer

Altyd welkom.
Baie dankie vir die terugvoer.

NaguiltjieKloof Akkommodasie
Melissa L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa L

Awesome.

The house is great for a family and has everything you need. The surroundings are absolutely breathtaking. Great place to relax.

NaguiltjieKloof Akkommodasie se terugvoer

Thank you for the feedback.
Always welcome to visit again.

NaguiltjieKloof Akkommodasie
Myrthe B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Myrthe B

Perfect getaway for small family.

Great little holiday in the middle of nowhere. Tammy was so friendly! Perfect secluded location on their farm! Went for a nice hike, kids loved the little stream and frogs. If possible we will be back!

NaguiltjieKloof Akkommodasie se terugvoer

We look forward to seeing you again.

NaguiltjieKloof Akkommodasie
Desmond C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond C

Uitsonderlike ondervinding.

Voorwaardelik 'n lekker huise. Die omgewing en die reis na die huisie is pragtig. Rustig en afgeleë - net wat mens nodig het om goed uit te rus.

Elrieta B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrieta B

Sielsrus.

Tammy was 'n puik gasvrou. Super skoon met alle moderne geriewe en onbeskryflike ligging in inheemse woud met Loeries en ander voëls wat sing in bome.

NaguiltjieKloof Akkommodasie se terugvoer

Hartlik dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer =)

NaguiltjieKloof Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodegrond Boerdery Plaas, Langs die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YTFkNjM5LTM1NTctNGYxMS04YmY3LWE1OTQ0ZWI3MDJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 Farm Roodegrond Boerdery Off the R331 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.725533372705 24.753566687172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang