NaguiltjieKloof Akkommodasie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar geen selfoonsein is nie, maar baie staproetes om te geniet en in vrede te ontspan.
Ons raai gaste aan om 'n SUV of bakkie te gebruik om die kothuis te bereik (3,3 km grondpad).
Hout is teen R50 per krat van 25 kg beskikbaar en DStv is 'n opsionele ekstra teen R100.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodegrond Boerdery Plaas, Langs die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap