Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

NaguiltjieKloof Akkommodasie

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodegrond Boerdery Plaas, Langs die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

NaguiltjieKloof Akkommodasie is 'n ongekunstelde alleen selfsorg-eenheid op 'n sitrus- en aartappelplaas 8 km vanaf Patensie.

Die kothuis skuil tussen die bome en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank, sowel as 2 enkelbeddens, is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof en Dover-stoof vir die koue wintersdae en -aande.

Daar is 'n braai-area buite en gedurende die reënseisoen, vloei die rivier naby die kothuis. Let asb. daarop dat daar geen selfoonsein is nie en gaste moet 'n SUV of bakkie gebruik om die kothuis te bereik (3,3 km grondpad). Hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die plaas het verskeie stap- en bergfietsroetes met pragtige uitsigte wat gaste lekker kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Roodegrond Boerdery Plaas, Langs die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink NaguiltjieKloof Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodegrond Boerdery Plaas, Langs die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YTFkNjM5LTM1NTctNGYxMS04YmY3LWE1OTQ0ZWI3MDJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 Farm Roodegrond Boerdery Off the R331 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.725533372705 24.753566687172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang