Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nama-Nama Guest Rooms

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie groot kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n matras vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n etenstafel vir 3 gaste, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, lugversorging, 'n dakwaaier, strykyster, strykplank, onbeperkte vesel-WiFi, sonkrag, 'n elektriese kombers en toiletware in. Die privaat ingang met skuifdeure lei na 'n klein stoep met 'n tuintafel, 4 stoele en 'n klein braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet hul ID tydens inklok invul.
Rook word nie in die gastekamers toegelaat nie. Gaste mag wel in die voortuin en in die parkeerarea rook, indien geen kinders teenwoordig is nie.

Gaste onder die ouderdom van 18 jaar wat nie saam met hul ouers of voog reis nie, benodig 'n getekende brief van hul ouers of voog met dié se ID-nommer, huidige adres en kontakbesonderhede op. Dit moet ook aandui saam met wie die kinders reis en waarheen hulle op pad is. Die volwasse reisgenoot(e) sal ook hul ID-dokumente moet wys.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en 1 kind. Daar is 'n matras vir 'n kind. Die kamer het 'n TV met DStv, lessenaar, yskassie, plafonwaaier, lugversorging, 'n haardroër, strykyster en strykplank, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese kombers en toiletware.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet hul ID tydens inklok invul.
Rook word nie in die gastekamers toegelaat nie. Gaste mag wel in die voortuin en in die parkeerarea rook, indien geen kinders teenwoordig is nie.

Gaste onder die ouderdom van 18 jaar wat nie saam met hul ouers of voog reis nie, benodig 'n getekende brief van hul ouers of voog met dié se ID-nommer, huidige adres en kontakbesonderhede op. Dit moet ook aandui saam met wie die kinders reis en waarheen hulle op pad is. Die volwasse reisgenoot(e) sal ook hul ID-dokumente moet wys.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddb73f03227c1f5f88761794f698a274ce46da9b66acce48a8defcbcf71bf11ca1f48c6bc4a15159d04cfd096467a626fea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 9 Van Riebeeck Avenue Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.661128416725 18.507387540366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang