Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nama-Nama Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Brenda S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Exceeded my expectations. Very friendly reception by the hosts. Peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Puik geriewe en vriendelike diens. Lanklaas sulke gawe blyplek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherry E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A truly wonderful and comfortable stay. We loved the coziness, decor, friendliness and advice of routes to take by Chris, the owner. We were given an amazingly warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was baie upper class vir die prys, baie dankie. Dit was 'n awesome plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier! Was op pad om blomme te gaan kyk en het sonder twyfel héérlik gebly. Alles was baie gerieflik en ons het dit ook geniet om op die stoep voor die eenheid te kon ontspan. Ek waardeer Chris-Johan en Jeanette se gasvryheid en natuurlik ook al die tips vir wat om te kan gaan sien, waar om wyn te proe en heerlike maaltye te kan geniet en waar om blomme te kan gaan kyk - hulle het uit hul pad gegaan met alles en het ons baie bederf - baie dankie hiervoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana K
1 nag
5.0
Aug 2024

Dit was so mooi. Rustige buurt en as 'n vrou alleen het ek baie veilig gevoel. Dit was 'n pragtige plek. Ek sal definitief weer daarheen gaan en die mense was so vriendelik en het my vinnig tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Netjiese, skoon verblyf. Ons het heerlik oornag in 2 goed toegeruste kamers in 'n rustige woonbuurt. Chris en sy gade het ons vriendelik ontvang. Ons sal die plek beslis aanbeveel. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflik lekker. Pragtig skoon en netjies, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi en rustig. Ons het heerlik by hierdie pragtige en skoon plekkie geslaap. Hul gasvryheid is aansteeklik. Ek sal hierdie plek enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris-Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 9, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddb73f03227c1f5f88761794f698a274ce46da9b66acce48a8defcbcf71bf11ca1f48c6bc4a15159d04cfd096467a626fea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 9 Van Riebeeck Avenue Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.661128416725 18.507387540366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang