Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namaste

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rochester-weg 11, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Namaste is 'n semi-losstaande huis wat selfsorgverblyf in die kusvoorstad Bantry Bay bied. Die eiendom is sentraal en naby gewilde strande, restaurante en besienswaardighede in Kaapstad.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis op die tweede verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel, asook 'n TV en lei na 'n kuierarea met 'n swembad.

Die kuierarea op die dak bied braaigeriewe en spog met 'n pragtige uitsig oor die see en op die berge. Daar is parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot die kuierarea en swembad op die grondverdieping.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Ligging

  • Rochester-weg 11, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rochester-weg 11, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA717f40ba025083a7f7a81dfe47aea02bee37aea50b2145a8739768ce8b15d78c5c34bb9fd74438de982a5d0d1ca67343396a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag, vir 4 mense 11 Rochester Road Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.925204247879 18.380341776833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang