Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nambani House

Rugsakreisigerslosies
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
2-Enkelbedkamer
Vanaf R450
R 450 R 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het genoeg kasspasie en 'n tafel met 'n stoel vir diegene wat moet werk.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let dat die kombuise soms deurmekaar kan raak omdat daar gewoonlik heelwat studente en vrywilligers hier bly.
Let dat daar 2 katte op die perseel woon.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
En suite-kamer vir 2
Vanaf R600
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Slaapsaal
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het genoeg kasspasie en 'n tafel met 'n stoel vir diegene wat moet werk.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let dat die kombuise soms deurmekaar kan raak omdat daar gewoonlik heelwat studente en vrywilligers hier bly.
Let dat daar 2 katte op die perseel woon.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer met 4 beddens
Vanaf R750
R 750 R 600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 stapelbeddens en toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met 3 storte, 4 wasbakke en 2 toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let dat die kombuise soms deurmekaar kan raak omdat daar gewoonlik heelwat studente en vrywilligers hier bly.
Let dat daar 2 katte op die perseel woon.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinswoonstel
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinswoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n eiland met stoele het. Die kombuis lei na 'n sitarea en 'n eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let dat die kombuise soms deurmekaar kan raak omdat daar gewoonlik heelwat studente en vrywilligers hier bly.
Let dat daar 2 katte op die perseel woon.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R 750 R 600
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlasstraat 6, Eros, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9634b05d1596d100114d13bae7fb32ece0577fe59b2801f91851936af2b3f60a1ee84b4736332f49bdb8a3782d08f08a18d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 6 Atlas Street Eros, Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.5470066 17.0912943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang