Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nambiti Hills Private Game Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse suite
Aandete, B&B.
Wittebrood suite
Aandete, B&B.
Huisreëls

Kinders onder 6 jaar word nie op die wildritte toegelaat nie.
Ouers aanvaar verantwoordelikheid vir hul kinders by die lodge.
Neem asb. kennis dat daar ’n Nambiti-renosterbeskermingsfooi van R55 per persoon per dag is. Dit sal by jou bykomende rekening aan die einde van jou verblyf gevoeg word.
Gaste sal by die aangewese parkeerplek afgehaal word en na die lodge geneem word. Weens die reservaat se sekuriteit word persoonlike voertuie nie toegelaat om na die lodge toe te ry nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 8 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 8 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die D46, Nambiti Hills Privaat Wildslodge, 26 km vanaf Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe761a699e0aef1ed982584e678887215cff7556ad671706a6c699d745c641ca2641dbfa23da113f7b28a2767b055585c32ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 370 per nag, vir 2 mense Off the D46 Nambiti Hills Private Game Lodge 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.526917 29.968083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang