Namushasha River Camping2Go
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namushasha River Lodge, Suid van Kongola, Caprivi, Kongola, 0000, Zambezi
- Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Namushasha River Camping2Go is 25,3 km suid van Kongola in Namibië en bied 'n rustieke kampervaring vir enkelreisigers en diegene wat die natuur waardeer.
Verblyf word gebied in 4 permatente met 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort in elkeen. Elke tent het ook 'n kombuis met 'n yskas, stoof, wasbak, kookgerei en eetgerei, asook 'n buitebraai en vuurput.
Gaste is welkom om die geriewe naby die Namushasha River Lodge te gebruik, aan aktiwiteite deel te neem, etes by die restaurant te bespreek en lekker in die swembad te baljaar.
Gewilde, nabygeleë bestemmings sluit die Namushasha Boat Launch en Kwando River-uitkykpunt in.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 104
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Namushasha River Lodge, Suid van Kongola, Caprivi, Kongola, 0000, Zambezi
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namushasha River Lodge, Suid van Kongola, Caprivi, Kongola, 0000, Zambezi
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang