Nantes-vue Guest House
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en ’n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n yskassie, TV, DStv, sitarea, WiFi en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen R150 per persoon in 'n mandjie voorsien word, sowel as middagete teen R150 en aandete teen R200 per persoon ekstra.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n yskassie, TV, DStv, sitarea, WiFi en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen R150 per persoon in 'n mandjie voorsien word, sowel as middagete teen R150 en aandete teen R200 per persoon ekstra.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, TV, DStv, WiFi, 'n stoep en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen R150 per persoon in 'n mandjie voorsien word, sowel as middagete teen R150 en aandete teen R200 per persoon ekstra.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, TV, WiFi en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen R150 per persoon in 'n mandjie voorsien word, sowel as middagete teen R150 en aandete teen R200 per persoon ekstra.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die solderkamer beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, 'n eetarea en 2 sitareas. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Langs die hoofslaapkamer is daar 'n groot area met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n binne- en buitebraai-area. Die hoofslaapkamer en die hoofleefarea het lugversorging. Die solder is ideaal vir 'n gesin of goeie vriende.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen R150 per persoon in 'n mandjie voorsien word, sowel as middagete teen R150 en aandete teen R200 per persoon ekstra.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millstraat 56, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang