Nantes-vue Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Shani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 138
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Debora K - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon, goed toegerus, goeie ligging, goeie prys en sorgsame gasvrou.
Lynne R - Aug 2024
Algehele gradering
What a gem! I will definitely bookmark this guest house for my next visit!
Chantelle T - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, natuurlik en ontspannend.
Lizelle E - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties en beslis aanbeveelbaar!
Carol V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker, lekker.
Ilse S - Jun 2024
Algehele gradering
Delightful and cozy.
Winston T - Apr 2024
Algehele gradering
Very friendly host and extremely generous.
Nicoline G - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie gasvryheid. Hotel kwaliteit.
Lindi B - Jan 2024
Algehele gradering
Shani het my baie welkom laat voel, lugversorging heerlik in die warm Paarl.
Geoffrey G - Jun 2024
Algehele gradering
Sal nie sommer beter kry nie. Was heerlik.
Joshanne W - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Tania L - Jun 2024
Algehele gradering
Home from home.
Ryk V - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, gerieflike kamers, pragtige tuin.
Allysa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Would definitely recommend to friend and family.
Carin S - Apr 2024
Algehele gradering
It was okay, the host was very kind.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Dankie Carin, ek sal dit onder hul aandag bring. Groete, Shani
Denise B - Apr 2024
Algehele gradering
Verstaan dit is 'n baie ou huis, maar op netheid kan mens nie agterbly nie.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Hi Denise, dit maak my hart so seer, ek probeer my bes om altyd als perfek te hê. Dankie vir jou eerlike terugvoer. Ek sal jou raad volg en dit toepas. Daar is 'n kombuis vir gaste om te gebruik, alsook om te braai - die Cottage self-help stasie is maar net vir iets vinnig. Weer eens, ek vra om verskoning. Dit sal dadelik aangespreek en verandering sal toegepas word.
Marita S - Des 2023
Algehele gradering
Verdien hoë punte vir gerief, aandag aan detail, netheid en algemene waardering.
Melonie P - Des 2023
Algehele gradering
Excellent customer service.
Inge V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n kort maar lekker kuiertjie.
Liza P - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing.
Keenan F - Sep 2023
Algehele gradering
Value for money.
Marlize S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en mooi. Ons het baie lekker gebly. Dankie!
Chantelle T - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Elaine H - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Nontuthuzelo L - Sep 2023
Algehele gradering
What a beautiful place and friendly staff.
Lombard L - Jul 2023
Algehele gradering
Wat 'n mooi plekkie.
Lizelle B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, vriendelike gasvrou, privaat, naby alles.
Elizabeth W - Apr 2023
Algehele gradering
Sommer gevoel ons is by die huis.
Nitzke L - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens. My kollegas het heerlik hier gebly en die kos baie geniet. Alles was net perfek.
Lukas J B - Apr 2023
Algehele gradering
It was homely and comfortable.
Cindy-lee B - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning, clean, super friendly and accommodating.
Carla P - Mrt 2023
Algehele gradering
Fully equiped house, has everything you need.
Anton V - Feb 2023
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Mariette T - Jan 2023
Algehele gradering
'n Moet vir elke reisiger.
Mariska V - Jan 2023
Algehele gradering
Ek sal definitief weer van Nantes-vue Guest house gebruik maak.
Fazila A - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful, serene, beautiful and safe.
Fazila A - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful, romantic, safe and cozy.
Lees meerChantelle T - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Mariska G - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek!
Chloë G - Sep 2023
Algehele gradering
Clean, central and easy-going.
Thergen N - Jun 2023
Algehele gradering
Love the old charm of the place.
Johan O - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en gemaklik.
Tracy-lee S - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Tertius V - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging vir ons vinnige 1-nag besoek aan die Paarl.
Andries S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gemaklike, netjiese kamer en fasiliteite en goeie ligging.
Rika V - Apr 2023
Algehele gradering
Dankie vir 'n lekker oornag.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Marlien L - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties! Gasvryheid uit die boonste rakke!
Elise V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
George C - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstaande.
Nina B - Okt 2022
Algehele gradering
Vir seker ons tuiste in die Paarl.
Anne Catherine V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige netjiese stil woonplek.
Christo B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Lealta F - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Natasha V - Aug 2022
Algehele gradering
Briljant.
Zelda K - Jul 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Wynanda F - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Corene T - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, gasvrou is baie behulpsaam, kamer skoon en netjies.
Ri-chandre J - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable and spacious stay.
Megan K - Mei 2022
Algehele gradering
Friendly and accommodating host, lovely place to stay.
Jetske F - Apr 2022
Algehele gradering
'n Knus rusplek.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle tyd by my Jetske's en die mooi woorde. Mooi 2022 vir julle en alles van die beste.
Louise S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Petro D - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige ou-wêreldse, geskiedkundige huis. Gasvrye en vriendelike eienaars. Sal enige tyd aanbeveel.
Cawood K - Feb 2022
Algehele gradering
Wat 'n lekker ervaring!
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Vreeslik dankie.
Suzette L - Feb 2022
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ons al gebly het.
Michelle B - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Shan V - Des 2022
Algehele gradering
Simply perfect.
Alta O - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike, huislike omgewing.
Hendri B - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf en waarde vir geld.
Vuyiseka M - Jul 2022
Algehele gradering
Very friendly host, caters for warm winter night. We never once felt cold.
Lucinda J - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Dr Erika V - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike " home away from home".
Andrea S - Okt 2022
Algehele gradering
A very enjoyable stay.
Jc V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi en lekker blyplek.
Sharee R - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful and relaxing, just what I needed.
René N - Des 2022
Algehele gradering
Beddens slaap lekker. Baie gasvry.
Lees meerNantes-vue Guest House se terugvoer
Hi Rene, die Cottage het 'n self-help area. Ons was skottelgoed elke dag,so dit is vir die dames om uittesteer vir julle gerief. Sal die yskas stel, dink hy is dank net uitgestel. Dit is 'n splinter nuwe yskas. Dankie vir die laat weet. Onder is 'n kas skies nie bo nie, die dak is nie gepas daarvoor nie. Ons het die kombuis vir groot kook. Dankie vir jou terugvoering.
Theo J - Okt 2022
Algehele gradering
Presies waarvoor ons gesoek het.
Lees meerIngrid S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë in die Paarl. Netjies en goed toegerus.
Mariaan B - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, vriendelik.
Jacobus D - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Shani vriendelik en behulpsaam.
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Michael V - Mei 2022
Algehele gradering
Gasvrye bestuur en gemaklike verblyf.
Steve M - Apr 2022
Algehele gradering
A pleasant stay.
Dandre B - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename kuier. Ons het dit baie geniet.
Leon S - Nov 2022
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld en sal aanbeveel.
Wynand J - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker.
Hd M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, pragtige dekor en lekker swembad om in af te koel.
Marko V - Nov 2022
Algehele gradering
Stayed one night stay to attend a wedding in the area.
Estelle A - Feb 2022
Algehele gradering
Aaklig.
Lees meerNantes-vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Estelle. Ons het jou geld refund teen vol baie jammer vir die ongrief. Ons het glad nie lelik ooit gepraat nie, ons het 2 keer uit gegaan en die krag probeer uitsorteer. Ek het self die plek skoon gemaak. Ons het uit ons pad gaan om julle in te klok na 12. Jammer vir die teleurselling.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Layla J - Nov 2021
Algehele gradering
Friendly manager.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike bestuurder.
Netjies en skoon, goeie diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariëtte K - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Jacques F - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal weer daar bly.
Anzette M - Okt 2021
Algehele gradering
Groot, heerlike kamers en uitstekende gasvryheid!
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Vreeslik dankie Anzette
So bly.
Dylan O - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerFrederick B - Aug 2021
Algehele gradering
Weereens baie tevrede
Jeneane C - Jun 2021
Algehele gradering
Mooi en gerieflike verblyf
Frederick B - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Lené R - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Vriendelike mense. Ons het lekker gekuier!
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Dankie Lené vir die review, dit maak my dag.
Veilig wees en hopenlik kan ons julle weer huisves.
Groete
Shani
Chris B - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename, gerieflike en rustige verblyf gehad.
Fred B - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker plek om oor te slaap.
Rone S - Mei 2021
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Thank you, for lovely review. hope to host you soon again. Have a wonderful year ahead.
Kind regards
Shani
Annemarie W - Feb 2021
Algehele gradering
Die was 'n baie gasvrye ondervinding en ons het diet tyd baie geniet.
Louis M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goed en rustig.
Auldene D - Nov 2021
Algehele gradering
Nice and cozy.
Stephan S - Aug 2021
Algehele gradering
Presies wat ons wou hê!
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Vreeslik bly, lekker dag Stephan.
Daniel V - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi, netjies en vriendelike werknemers.
Suzaan R - Des 2020
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid.
Maura R - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, waarde vir geld.
Lianda S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, gasvrou is so vriendelik en die gastehuis het 'n heerlike atmosfeer.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Dankie Lianda
So lekker om jou te kon huisves. Dankie vir die mooi woorde, sien gou weer.
Groete
Shani
Daléne S - Jan 2020
Algehele gradering
Amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing!
Beste diens! Gasvryheid wonderlik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brian A - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Annatjie V - Jul 2019
Algehele gradering
Stylvol en netjies met heerlike kos.
Mercia H - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Mercia was so lekker om julle te huisves, dankie vir die mooi woorde, sien gou weer.
Sampie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles was uitstekend. Shani en Hannes was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.
Susan A - Mei 2019
Algehele gradering
Loved our stay at Nantes-vue!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was mal oor ons tydjie by Nantes-vue!
Ons het regtig ons tydjie by Nantes-vue geniet. Ons was mal oor die geskiedenis van die plek en die pragtige tuin, stoep en kamers. Die ontbyt was heerlik en die eienaars was baie vriendelik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Good day Susan,
Thank you it was lovely hosting you!
Kind regards
Shani
Anina S - Apr 2019
Algehele gradering
Gesellige verblyf naby alles geleë.
Thea V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis. Goeie ligging.
Luc V - Nov 2018
Algehele gradering
Just excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik.
Uitstekende plek met uiters mooi kamers. Shani is wonderlik, het ons in die regte rigtings gewys in en om die Paarl. Het ons goeie wenke gegee oor alles. 'n Baie aangename en nuttige eienaar. Wi-Fi is ook goed. Veilige parkeerplek vir die voertuig. Moet asseblief nie huiwer om hier te bly nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karien J - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en beslis waarde vir geld.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Dankie Karien, dit is so lekker om dit te lees.
Groete, Shani.
Riana D - Mei 2018
Algehele gradering
Raakvat mense met goue harte. Uiters gasvry!
Adri D - Apr 2018
Algehele gradering
Is warm ontvang, baie skoon en netjies.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Dankie vir die pragtige woorde, was so lekker om julle by ons te kon huisves, mal oor julle ook.
Elize R - Apr 2018
Algehele gradering
Dankie vir die gasvryheid, en hartlikheid, hoop ons sien julle baie gou.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Beste Elize,
Vreeslik dankie, ek is so bly! Dankie vir julle ook, dit was so lekker om julle by ons te kon ontvang.
Tanja V - Mrt 2018
Algehele gradering
Kamer was pragtig opgemaak. Die ontbyt was uit die boonste rakke.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Hi Tanja
Vreeslik dankie vir die mooi woorde, jy maak my dag.
Groete, Shani.
Agatha F - Feb 2018
Algehele gradering
Dream come true adventure trip. Loved every part of this guesthouse.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Thank you Agatha for this beautiful review! you made my day!
B B - Feb 2018
Algehele gradering
Excellent.
Marianne O - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige erfenishuis, verblyf in baie ontspanne atmosfeer.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Dankie Coenraad.
Sakkie V - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome experience and friendly service. Very neat and clean place. Ideal place to stay in luxury.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie Sakkie, vir die mooi woorde. Dit was net so lekker vir my om julle te kon huisves. Tot ons mekaar weer sien.
Tertius V - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderful, personal, true South African hospitality.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Baie Dankie Tertius,
Was lekker om jou te ontmoet. Dankie vir al jou raad, sien jou weer!
Maulene G - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Franco S - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige gebou en vriendelike gasvrou met heerlike ontbyt.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Dankie Franco, vir die mooi woorde.
Groete
Shani
Adri V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelik en wonderlike omgewing.
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Adri! Dit was lekker om julle by my te kon huisves.
Mariette H - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf in pragtige gastehuis!
Elmarie H - Aug 2017
Algehele gradering
Tevrede!
Nantes-vue Guest House se terugvoer
Dankie Elmarie.
Petro E - Nov 2016
Algehele gradering
Ons was drie kollegas wat vir werk in Paarl moes oorslaap.
Ineke S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie mooi, en goeie diens!
Petro V - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was rustig!
Lees meer- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millstraat 56, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang