Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nardouw

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uit die boonste rakke! Oeg ons het 'n fantastiese naweek gehad! Dis beautiful daar en die natuurskoon is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Super location! Love the stay, the location is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Besondere plek in die berge met 'n asemrowende uitsig. Fanaties geleë. Nardouw is pragtig tussen die Cederberg rotse geleë. Die huisie is baie innoverend geskep en het 'n ongelooflike uitsig oor die vallei en Bulshoek dam. Die binnekant is baie goed toegerus met kwaliteitstoerusting. Ons het hierdie verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mario Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35e30be00c8003d7f27fe453a342617304d63f1ea6b8d9cfb337023ae1158d286fa6fe88bf7ee254efb44f69095603f80bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Nardouw Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.008407777065 18.83270070007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang