Nardouw
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Ontvang 'n gratis sak rooibostee en plaasheuning (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Alle vensters en die deur moet toe en gesluit wees wanneer gaste die perseel verlaat.
Bêre ook asb. alle kos en verbruiksgoedere in die kothuis om te verhoed dat dit wilde diere lok.
Moet asb. nie rommel strooi nie. Gooi alle organiese en anorganiese afval in die houer wat voorsien word. Indien rommel gestrooi word, sal 'n boete gehef word.
Hou asb. die skuifdeur toe wanneer daar gebraai word, om te verhoed dat rook die kothuis binnedring.
Geen rook of vape word binnenshuis toegelaat nie. Rook word slegs op die stoep en buite toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang