Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nardouw

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nardouw is 'n unieke selfsorgkothuis tussen die rotse, met 'n pragtige berguitsig aan die noordelike rand van die Sederberge. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis het 'n oopplan-uitleg wat oor 'n slaapkamer en 'n kombuisie beskik. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en gaste het toegang tot 'n aparte buitetoilet en -stort.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 2 Badkamers

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Janina T
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige natuurwegbreek. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Dis selfs mooier as op die foto's! Baie dankie, dat jy jou pragtige stuk land met die res van...
Sien meer
Okt 2024
Adele S
Saam met vriende
5.0
Uit die boonste rakke! Oeg ons het 'n fantastiese naweek gehad! Dis beautiful daar en die natuurskoon is amazing.
Jun 2024
Hennie R
Saam met lewensmaat
4.8
Comfortable, exciting, memories. An experience that we will always remember.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Michael T
Saam met lewensmaat
4.8
Super location! Love the stay, the location is amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Pierre C
Saam met lewensmaat
4.8
Besondere plek in die berge met 'n asemrowende uitsig. Fanaties geleë. Nardouw is pragtig tussen die Cederberg rotse geleë. Die huisie is baie innover...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nardouw het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nardouw-plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd39e648c9a03897915fc08940b68f63c2c0485e8511abfe61315f05c5119762d5deab3778fce1c91586048e6a4dee2750d40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Nardouw Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.008407777065 18.83270070007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang