Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nassau Guest Farm

B&B
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rose Mink Protea Kothuis
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die pragtige leefarea het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n koffiestasie. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels vanwaar gaste die asemrowende berguitsig kan bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuis & eetkamer
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Meals can be arranged with the host in advance at an additional fee.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Fish Eagle
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die leefarea bied 'n knus sitplek. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, eenplaatinduksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die onderdakstoep het 'n etenstafel met stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Meals can be arranged with the host in advance at an additional fee.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Cape Honeysuckle Kothuis
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Gate deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het oorgenoeg sitplek en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n eenplaatinduksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die onderdakstoep het 'n sitarea, etenstafel, stoele, braaigeriewe en 'n asemrowende berguitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Meals can be arranged with the host in advance at an additional fee.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonniemile-weg, Bloemendalplaas 266, Erfdeel 1, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58ac58c19aaa6e05991ff8e07d1d76b2b4769d9a6a11520a358b5885b8e283afe49ec78b3912f6b4374906fd79dca2658da7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) Bonniemile Road Bloemendal Farm 266, Portion 1 7603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953448429667 18.777593841833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang