Natspat 14
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R840 administrasiefooi per bespreking.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- 'n Terugebetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en is aan die bestuursagent betaalbaar.
- Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring (geen Explora-dekodeerders nie).
- Rook is verbode in die eenheid.
- Gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
- Let wel daar is 'n opsionele skoonmaakdiens teen R200 per diens.
Let asb. op: Die huuragent en die beheerliggaam laat nie partytjies, gerras, harde musiek of meer gaste toe nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard 3, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang